Weg! Kruger - 2021
Get Weg! Kruger along with 8,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Weg! Kruger
Buy this issue $6.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
Publisher:Media24
Category:Travel
Language:Afrikaans
Frequency:Yearly
Magazine Description: Ons het deur die hele Krugerwildtuin gereis sodat ons vir jou al die nuutste inligting oor jou gunstelingpark kan gee. Niks kom by ’n Kruger-vakansie nie! Die opwinding as jy ’n trop leeus sien, die vroeg opstaan vir ’n wildrit, ’n piekniekete onder ’n Jakkalsbessieboom. Jy kan verstaan hoekom die Kruger nie ’n stil seisoen het nie. Beplan jou vakansie tot in die fynste besonderhede. Ons gee vir jou die beste roetes, kaarte (met afstande), inligting oor die ruskampe, en ’n aftiklysie om die kinders besig te hou. Hier is ook die mooiste foto’s en wenke om jou eie fotografie te verbeter. Laat Weg jou help om die meeste uit jou Kruger-vakansie te haal!
In this issue
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only