Weg! Magazine - Julie 2016

Weg! Magazine - Julie 2016

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Weg! along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99 $74.99
$6/month
Subscribe only to Weg!
1 Year $24.99
Buy this issue $1.99
In this issue
Blommeland!Elke kontrei se mense wys jou waar. Lesotho- Ry (meestal nuwe) teerpaaie na die Katsedam, verby watervalle en oor 15 bergpasse! Soek jagluiperds (tussen die kwaggas) buite Cradock
Weg! Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only