Try GOLD - Free

Tuis Magazine - Julie 2021

filled-star
Tuis

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read Tuis along with 9,500+ other magazines & newspapers with just one subscription  

View Catalog

1 Month

$14.99

1 Year

$149.99

$12/month

(OR)

Subscribe only to Tuis

Buy this issue: Julie 2021

1 issues starting from Julie 2021

8 issues starting from Julie 2021

Buy this issue

$2.99

1 Year

$23.99

Please choose your subscription plan

Cancel Anytime.

(No Commitments) ⓘ

If you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)

Digital Subscription

Instant Access ⓘ

Subscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.

Verified Secure

payment ⓘ

Magzter is a verified Stripe merchant.

In this issue

In hierdie uitgawe van Tuis: Mooi in die Karoo; Tjhoko Champs 2021 - raak kreatief, skryf in en wen!; Dekor - Veeldoelige leefruimtes - Skep sones, Planne met meubelplasing, Kies die regte rusbank; Karoospens - Koesterkos met lam- en wildsvleis, biltong, olywe, vye plus Marmelade stoompoeding; Tuine - Groen oase uit 'n leivoor, plus, Pluk blomme in jou groente-akker; Barrydale - Aardse retreat in die kleure van Nieu-Mexiko; Richmond - Kontemporêre kinkel vir dorp se oudste huis; Nieu-Bethesda - Leser vertel: ‘Toe ruil ek my sportmotor vir ’n Aga-stoof!’

Tuis Magazine Description:

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Recent Issues

Related Titles

Popular Categories