Dekor Idees - 2016

Publisher: Media24
Category: Home, Lifestyle
Language: Afrikaans
Frequency : One Time

Magzter GOLD Subscription Plans

Unlimited access to Dekor Idees along with 5,000+ other digital magazines and premium articles

Hurry, Limited Period Offer!

Dekor Idees Digital Subscription Plans

Checkout Now

Enige kreatiewe tuisteskepper wil graag haar eie stempel sit op die voorkoms en gevoel van haar huis. In hierdie spesiale uitgawe wys ons kreatiewe huise, die inspirasieborde wat jy nodig het om die prentjie te skep asook slim projekte vir al ons selfdoen-lesers.

’n Vervalle kothuis word met die eienaar se kreatiwiteit in ’n gesinstuiste verander. Dié Victoriaanse skakelhuis met sy monochrome palet is ’n Kaapse grimeerkunstenaar se toevlugsoord. Idees vir kombuise wat werklik die hart van die huis is.


Magazines from Home

View All

Magazines from Lifestyle

View All