Tuis Opknap - 2014 Special Edition

Publisher: Media24
Category: Home
Language: Afrikaans
Frequency : Yearly

Magzter GOLD Subscription Plans

Unlimited access to Tuis Opknap along with 5,000+ other digital magazines and premium stories

Tuis Opknap Digital Subscription Plans

Checkout Now

Ons het ons Karoo-plaashuis gekry, My stadskombuis voel pure plaas en Dié oopplan-badkamer is ’n ruimterekker.

Dié spesiale uitgawe is ’n versamelstuk vir opknappers. Vanjaar se uitgawe spog met meer as 100 bladsye se opknapprojekte van regte lesers. Dis propvol inspirasie vir dié wat self iets soortgelyks wil aanpak, soos die ongelooflike transformasie van Heinz Winckler en sy gesin se droomhuis in Somerset-Wes. Lesers deel voor-foto’s van die sitkamers, kombuise, badkamers, onthaalareas en huise wat hulle reggeruk het, en vertel van hoe uitdagend maar lonend so ’n projek kan wees.


Recent Issues

View All

Magazines from Home

View All

Magazines from

View All