Try GOLD - Free
KERKBODE - 15 November 2019

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read KERKBODE along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to KERKBODE
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
Ráákgesien deur dié lens
Ons is baie opgewonde oor dié uitgawe van Kerkbode waarin Neels Jackson die storie vertel van 'n gemeente in Brakpan wat 'n fotoprojek begin het, wat soveel meer geword het. In die gedrukte koerant gebruik ons vier blaaie om die foto's - wat beelde van waardigheidsherstel vir haweloses is - van Laetitia Kenny en Nico Grobbelaar te vertoon.
Springbokoorwinning: Lesse te leer
Daar sal seker nog baie geskryf word oor die leierskapslesse wat ons kan leer uit die Springbokke se triomf in die Wêreldbekerfinaal. Lourens Bosman bied ’n paar uit die perspektief van ’n gestuurde kerk.
Leraarsprofiel: Almatine Leene
Ds Almatine Leene het as Nederlander haar doktorsgraad in teologie aan Stellenbosch kom doen en nooit weer permanent na haar geboorteland teruggekeer nie. Conette le Roux oorkant Almatine gaan sit en na dié se belewenis van predikantwees in Suid-Afrika gaan luister.
KERKBODE Description:
Kerkbode is deesdae ewe tuis op die virtuele rakke van die digitale wêreld se app-winkels as in die voorportale van byna 400 gemeentes wat getrou inteken op die koerant se gedrukte weergawe.
Ons weet Kerkbode-lesers wil, tesame met die lekkerlees-ervaring van die papierkoerant wat 18 keer per jaar verskyn, ook deur die week op hoogte bly van vuurwarm kerknuus en die jongste vakatures. As volwaardige multiplatform-kerknuusdiens is dit ons doel om aan daardie behoefte te voldoen.
Recent issues
22 Oktober 2021
8 Oktober 2021
17 September 2021
27 Augustus 2021
13 Augustus 2021
16 Julie 2021
18 Junie 2021
28 Mei 2021
14 Mei 2021
23 April 2021
19 Maart 2021
19 Februarie 2021
29 January 2021
27 November 2020
13 November 2020
23 Oktober 2020
9 Oktober 2020
18 September 2020
14 Augustus 2020
31 Julie 2020
28 Augustus 2020
28 Augustus 2020
17 Julie 2020
12 Junie 2020
15 Mei, 2020
01 Mei, 2020
17 April 2020
20 Maart 2020
6 Maart 2020
14 Februarie 2020
Related Titles
Die Son
Isolezwe ngoMqibelo
George Herald
Greytown Gazette
Kouga Express
Mosselbay Advertiser
Knysna Plett Herald
Oudtshoorn Courant
Suid-Kaap Forum
Swartland Gazette
Isolezwe lesiXhosa
Klerksdorp Record
Gemsbok
Brits Pos
Rustenburg Herald
Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Lentswe
Noordwester
Stellalander
Mafikeng Mail
Rustenburg Herald Bonus
DistriksPos
EikestadNUUS
Polokwane Observer
Hermanus Times
Bosveld Review
TygerBurger Durbanville
Polokwane Review
Bloem News/Nuus
TygerBurger Bellville