Denemek ALTIN - Özgür
Doen sosiale media sooS 'n pro - moets en moenies
Klerksdorp Midweek
|July 15, 2025
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - As jy sosiale media gebruik vir jou besigheid, jou loopbaan of selfs net om 'n boodskap met die wêreld te deel, is daar 'n paar goue reëls wat jou werk makliker gaan maak, en natuurlik jou resultate baie beter.
-
"Ek is al jare in die wêreld van sosiale media, en ek sien byna elke dag hoe mense onbewustelik hul platforms verkeerd gebruik, of waardevolle geleenthede misloop. Maar goeie nuus: jy hoef nie 'n tegniese ghoeroe of voltydse inhoudskepper te wees om sosiale media soos 'n pro te gebruik nie," sê Magriet Groenewald, eienaar en stigterslid van Magriet.co, 'n aanlyn sosialemediasakeskool.
MOETS - Dinge wat jy beslis moet doen:
Wees konsekwent.
Doen gereeld plasings en hou by 'n roetine. Dis nie nodig om elke dag 'n plasing te maak nie, maar mense moet weet wat om van jou te verwag. Al is dit net 2-3 keer per week, dit is voldoende, die belangrikste is net om daarby te hou.
Skep waarde.
Mense volg jou nie net omdat jy bestaan nie, hulle wil iets van waarde vir hulself uit jou inhoud kry. Dit kan inspirasie, inligting, raad of vermaak wees. Vra jou-self: Watter waarde kry my volgelinge uit hierdie plasing?
Bu hikaye Klerksdorp Midweek dergisinin July 15, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Klerksdorp Midweek'den DAHA FAZLA HİKAYE
Klerksdorp Midweek
Onthou die naweek se stalletjiemark
- Die gewilde jaarlikse sterkmanen sterkvroukompetisie word die naweek by die Pick n Pay stalletjiemark gehou.
1 min
February 24, 2026
Klerksdorp Midweek
Grondslag lê in taal en geletterdheid
Internasionale Moedertaaldag is op Saterdag 21 Februarie gevier.
1 mins
February 24, 2026
Klerksdorp Midweek
138 Confirmed cases of FMD in NW
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The North West Department of Agriculture and Rural Development updated communities, farmers, and stakeholders on the current status of Foot and Mouth Disease (FMD) in the province.
1 mins
February 24, 2026
Klerksdorp Midweek
Braam se engel pryk nou in die NWU Galery
'n Kunswerk kan grense oorkruis.
1 min
February 24, 2026
Klerksdorp Midweek
Premier Mokgosi to deliver State of the Province address
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - North West Premier Lazarus Kagiso Mokgosi is set to deliver the 2026 State of the Province Address (SOPA) on Thursday February 26, during the official Opening of the North West Provincial Legislature.
1 min
February 24, 2026
Klerksdorp Midweek
Kaartjies verkoop soos soetkoek
Kaartjies na Reünie verkoop soos soetkoek en jy sal moet spring as jy dit wil bywoon.
1 min
February 17, 2026
Klerksdorp Midweek
Die emosionele welstand van ons onderwysers
Wanneer 'n mens lees dat 68% van Suid-Afrikaanse werknemers sukkel met stres, met baie wat uitbranding ervaar, is dit duidelik dat stres en geestesgesondheidskwessies 'n wesenlike probleem is.
2 mins
February 17, 2026
Klerksdorp Midweek
Museum needs help in researching Makweteng
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The history of the city is dark and varied.
2 mins
February 17, 2026
Klerksdorp Midweek
Women's world day of prayer next week
The 96th Women's World Day of Prayer takes place next month.
1 min
February 17, 2026
Klerksdorp Midweek
NWU launches official Al policy
The NWU is the first SA university to adopt an official artificial intelligence (AI) policy.
1 mins
February 10, 2026
Listen
Translate
Change font size

