Doen sosiale media sooS 'n pro - moets en moenies
Klerksdorp Midweek
|July 15, 2025
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - As jy sosiale media gebruik vir jou besigheid, jou loopbaan of selfs net om 'n boodskap met die wêreld te deel, is daar 'n paar goue reëls wat jou werk makliker gaan maak, en natuurlik jou resultate baie beter.
-
"Ek is al jare in die wêreld van sosiale media, en ek sien byna elke dag hoe mense onbewustelik hul platforms verkeerd gebruik, of waardevolle geleenthede misloop. Maar goeie nuus: jy hoef nie 'n tegniese ghoeroe of voltydse inhoudskepper te wees om sosiale media soos 'n pro te gebruik nie," sê Magriet Groenewald, eienaar en stigterslid van Magriet.co, 'n aanlyn sosialemediasakeskool.
MOETS - Dinge wat jy beslis moet doen:
Wees konsekwent.
Doen gereeld plasings en hou by 'n roetine. Dis nie nodig om elke dag 'n plasing te maak nie, maar mense moet weet wat om van jou te verwag. Al is dit net 2-3 keer per week, dit is voldoende, die belangrikste is net om daarby te hou.
Skep waarde.
Mense volg jou nie net omdat jy bestaan nie, hulle wil iets van waarde vir hulself uit jou inhoud kry. Dit kan inspirasie, inligting, raad of vermaak wees. Vra jou-self: Watter waarde kry my volgelinge uit hierdie plasing?
Diese Geschichte stammt aus der July 15, 2025-Ausgabe von Klerksdorp Midweek.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Midweek
Safety resolutions for the New Year
As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.
2 mins
December 16, 2025
Klerksdorp Midweek
Skitterende liggies
Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.
1 min
December 16, 2025
Klerksdorp Midweek
Verskeie Geloftefeeste om te besoek
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.
1 mins
December 09, 2025
Klerksdorp Midweek
La Hoff gets tarred
Pothole-riddled roads are a thing of the past in La Hoff
1 min
December 02, 2025
Klerksdorp Midweek
Best Frontline worker of the year
- The 2025 National Batho Pele and Innovation Awards were held at Emperors Palace over the weekend and a Klerksdorp educator took the honours.
1 min
December 02, 2025
Klerksdorp Midweek
Kersmark bied ontbyt saam met Kersvader
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Triest se jaarlikse Kersmark.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Toys for joy
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Predators Motorcycle Club will present the annual Toys for Joy event this weekend.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Vaaldam maak vyf sluise oop
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Inwoners langs die Vaalrivier is op hul hoede vir stygings in die Vaalrivier se watervlak, na deurdringende reën die afgelope naweek geval het.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Severe weather alert issued for this week
Weather SA issued a yellow level 2 warning for severe thunderstorms until Sunday November 16.
1 min
November 11, 2025
Klerksdorp Midweek
Stadsraad nie gesteur deur hof
As die Matlosana Munisipaliteit nie teen Woensdag 5 November aan die Noordwes Hooggeregshof se bevel oor die Klerksdorp-rioolaanleg voldoen nie, sal AfriForum voortgaan om 'n klag van minagting van die hof in te dien.
1 min
November 04, 2025
Listen
Translate
Change font size

