Dr. Franklin Sonn het diep spore getrap
George Herald
|George Herald
Dr. Franklin Sonn, 'n voormalige ambassadeur in Amerika en gerespekteerde openbare figuur in Suid-Afrika, is op Saterdag 15 November in die ouderdom van 86 jaar oorlede terwyl hy en sy vrou, Joan, saam met hul seun, Crispin rugby gekyk het. Sonn het vermoedelik 'n hartaanval gehad.
Die egpaar was in die Kaap waar Sonn die week vantevore 'n pasaangeër gekry het. Volgens Sonn jnr. het sy pa gewag om 'n tweede prosedure te ondergaan en wou sy ouers hierdie week by hul huis in Fancourt deur bring, voor hulle sou terugkeer Kaap toe. Die drie van hulle was van plan om Sondag George toe te vertrek.
Volgens Sonn was sy pa die groot patriarg van die Gelderbloemen Sonn-families. Joan se familie is die Gelderbloems van George.
"Hy was 'n raadgewer vir talle - familie, vriende en jongmense het altyd sy advies gevra. Hy het hoë standaarde gehad en het baie van mense verwag, maar het ook baie teruggegee."
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
Keanu en Carina oorheers George-straatmyl
Die terugkeer van die George-straatmyl het Sondag 14 Desember die stad se atletiekfokus weer na Yorkstraat verskuif.
1 min
George Herald
George Herald
Pianist Marlene Vlok impresses
In a Sunday afternoon concert in the Mother Church George, the Oudtshoorn-born pianist Marlene Vlok gave a well-planned recital hosted by the George Music Society on 7 December.
1 mins
George Herald
George Herald
Enathi Kitshini included in Junior Proteas for Men's Cricket World Cup
Cricket SA (CSA) has announced the South Africa U19 men's squad that will represent the nation at the 16th edition of the ICC U19 Men's Cricket World Cup in Namibia and Zimbabwe from 15 January to 6 February.
1 mins
George Herald
George Herald
Kerspartytjie bring vreugde aan kinders van Wildernis
'n Heerlike Kerspartytjie is op Woensdag 10 Desember vir die kinders van Wildernishoogte aangebied.
1 min
George Herald
George Herald
Jayden brings home the gold
His sights may already be set on the 2028 Olympic Games in Los Angeles, but for now, Jayden Fourie (16) from George will be enjoying a well-deserved break after an exceptional performance at the 4th African Youth Games in Luanda, Angola.
1 min
George Herald
George Herald
George family recounts terror at Bondi Beach
George residents Mias and Joanie Strauss and their three children, aged 15, 12 and 10, happened to be on Bondi Beach in Sydney on Sunday 14 December when the mass shooting took place.
2 mins
George Herald
George Herald
Hof beslis onnie se ontslag was onbillik
Vyf jaar nadat Gaye Raubenheimer, 'n voormalige onderwyseres van Pacaltsdorp Sekondêr, afgedank is, het die arbeidshof haar ontslag van 2019 as substansieel onbillik verklaar.
3 mins
George Herald
George Herald
Gift of Hope Drive spreads festive cheer across communities
The spirit of Christmas was well and truly alive on the afternoon of 12 December as the Gift of Hope Drive brought smiles, laughter and festive cheer to communities along the Garden Route.
1 mins
George Herald
George Herald
Residents raise alarm over neglected Erf 1297
The residents of Wilderness and Kleinkrantz have expressed their growing concern about the condition and management of Erf 1297 after the long-term lease with Waterleaf Properties was recently cancelled.
2 mins
George Herald
George Herald
A little boy, a big heart and a lesson in compassion
A small act of kindness has brought a considerable amount of joy to an eight-year-old boy from Conville this Christmas.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

