Denemek ALTIN - Özgür
Plaaslike boere skerp biosekuriteit op
George Herald
|George Herald
Boere moet nou meer as ooit paraat wees en sorg dat hul biosekuriteitsmaatreëls in plek is, sê dr. Muller Strydom van die George-dierehospitaal, na aanleiding van die bek-en-klouseer-uitbreking in die Gouda-omgewing.
Die geval is op Vrydag 7 November deur die Wes-Kaapse Veeartsenydienste bevestig.
"Ons is baie bekommerd en teleurgesteld. Gelukkig is daar vinnig opgetree. Dit beklemtoon net weer die dringendheid om almal van belang op 'n gereedheidsvlak te kry.
"Ek is besig om kontakbesonderhede van alle belanghebbendes bymekaar te kry sodat almal dadelik gemobiliseer kan word in geval ons 'n uitbreking hier kry."
Volgens die Wes-Kaapse departement van landbou is die Gouda-plaas onder kwarantyn saam met twee ander eiendomme in die Velddrifen Bredasdorp-omgewing vanwaar die beeste vermoedelik na Gouda verskuif is. Alle eiendomme met gespletehoefdiere binne 'n 10 km-radius van die geaffekteerde gebied is ook onder kwarantyn geplaas en ondersoeke en monitering deur veeartsspanne duur voort.
Henry Meyer, Tuinroete-verteenwoordiger van Agri SA, het by navraag gesê Agri Wes-Kaap het al verlede jaar begin voorberei vir moontlike uitbrekings. "Ons wil elke boer versoek om hulle eie biosekuriteit op te skerp.
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
