Essayer OR - Gratuit
Plaaslike boere skerp biosekuriteit op
George Herald
|George Herald
Boere moet nou meer as ooit paraat wees en sorg dat hul biosekuriteitsmaatreëls in plek is, sê dr. Muller Strydom van die George-dierehospitaal, na aanleiding van die bek-en-klouseer-uitbreking in die Gouda-omgewing.
Die geval is op Vrydag 7 November deur die Wes-Kaapse Veeartsenydienste bevestig.
"Ons is baie bekommerd en teleurgesteld. Gelukkig is daar vinnig opgetree. Dit beklemtoon net weer die dringendheid om almal van belang op 'n gereedheidsvlak te kry.
"Ek is besig om kontakbesonderhede van alle belanghebbendes bymekaar te kry sodat almal dadelik gemobiliseer kan word in geval ons 'n uitbreking hier kry."
Volgens die Wes-Kaapse departement van landbou is die Gouda-plaas onder kwarantyn saam met twee ander eiendomme in die Velddrifen Bredasdorp-omgewing vanwaar die beeste vermoedelik na Gouda verskuif is. Alle eiendomme met gespletehoefdiere binne 'n 10 km-radius van die geaffekteerde gebied is ook onder kwarantyn geplaas en ondersoeke en monitering deur veeartsspanne duur voort.
Henry Meyer, Tuinroete-verteenwoordiger van Agri SA, het by navraag gesê Agri Wes-Kaap het al verlede jaar begin voorberei vir moontlike uitbrekings. "Ons wil elke boer versoek om hulle eie biosekuriteit op te skerp.
Cette histoire est tirée de l'édition George Herald de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
International teen pianist to play in George
The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.
1 min
George Herald
George Herald
High court rules against ANC with costs
The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.
1 mins
George Herald
George Herald
Glenwood House celebrates 20 years
This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.
1 min
George Herald
George Herald
Low scores in SWD premier league
Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.
1 min
George Herald
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'
Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.
1 min
George Herald
George Herald
Garden Route Badgers women stumble again
It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.
1 min
George Herald
George Herald
Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn
Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.
1 min
George Herald
Listen
Translate
Change font size
