Denemek ALTIN - Özgür
Entoesiasme en harde werk is haar suksesresep
George Herald
|George Herald
Anlé Pretorius, wenner van die George-sakekamer se pas afgelope entrepreneurs-program, sê baie harde werk, onuitputlike entoesiasme, ononderhandelbare maatstawwe vir dienslewering, uithouvermoë en ondersteuning van familie en vriende het haar gehelp om 'n suksesvolle besigheid op die been te bring.
Haar gastehuis in Geelhoutboom, Lentelus, het 16 jaar gelede 'n nederige begin gehad toe sy twee spaarkamers in hul huis en 'n kothuisie op hul plaas omskep het vir gaste-akkommodasie om haarself mee besig te hou en 'n inkomste te genereer. Haar seun, Heinrich, was toe een jaar oud en sy was voltyds by hom.
Die kamers was gereeld vol en gaste het dit so by hulle geniet, dat sy begin het om die karavaan aan te bied as als vol was. "Later het ek selfs die hele huis begin uitverhuur, dan bly ons elders,” vertel sy.
Dit was vir haar 'n plesier om gaste op die patio, wat oor hul dam uitkyk, met etes te bedien en vir hulle middagete-pakkies te maak. "En ek het dit geniet om mense van reg oor die wêreld te leer ken."
Die gasvryheidsbedryf het haar soos 'n handskoen gepas. Sy was van ouderdom 14 af in die bedryf toe sy deeltyds as kelner in restaurante begin werk het. Ná skool is sy Engeland toe waar sy verskeie werke in die bedryf gehad het.
Ongeveer vier jaar nadat sy haar eerste gaste by Lentelus ontvang het, was die volgende logiese stap om uit te brei.
Bu hikaye George Herald dergisinin George Herald baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
