Denemek ALTIN - Özgür

Evergreens-agttal knak Crusaders

George Herald

|

George Herald

Evergreens is die enigste span wat die afgelope Saterdag 'n bonuspuntoorwinning kon behaal ná nog 'n indrukwekkende vertoning in die SWD-rugbyunie se Top 8-uitklopkompetisie.

- Hugo Redelinghuys

Die Pacaltsdorpers het na 'n aanvanklik stadige begin geleidelik na 'n hoër rat oorgeskakel, voorlangs met sy groot gewigsvoordeel oorheers en die besoekende Crusaders redelik maklik met 43 - 17 omgeklink.

Crusaders het die tuisspan binne die eerste paar minute met 'n drie geskok en dit vroeg in die tweede helfte herhaal, maar Evergreens het koelkop gebly, beheer oorgeneem en veral in die vaste spel sy stempel afgedruk.

Crusaders het gesukkel in die skrums en in die vaste los. Dit het soms desperate keerwerk gekos om die Evergreens-kolosse van die doellyn af weg te hou. Dit het hulle nogal goed reggekry, maar mens kan ook net soveel kere jou lyf op die spel plaas teen sulke groot kanonne. Dié damwal moes een of ander tyd bars.

George Herald'den DAHA FAZLA HİKAYE

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size