Facebook Pixel 'PIET SOU NOOIT VLIEG SEERMAAK' | Die Son - newspaper - Bu hikayeyi Magzter.com'da okuyun
Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Magzter GOLD ile Sınırsız Olun

Sadece 9.000'den fazla dergi, gazete ve Premium hikayeye sınırsız erişim elde edin

$149.99
 
$74.99/Yıl

Denemek ALTIN - Özgür

'PIET SOU NOOIT VLIEG SEERMAAK'

Die Son

|

December 11, 2025

Gemeenskap met skok, afgryse vervul ná wrede moord op inwoner

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

'PIET SOU NOOIT VLIEG SEERMAAK'

VERMOOR: Pieter "Piet" Joubert word onthou as 'n liefdevolle mens wat altyd die vrede wou bewaar. FOTO VERSKAF

(FOTO VERSKAF)

'N FAMILIE is in rou gedompel nadat hulle geliefde “Pieta” op een van die wreedste maniere denkbaar van hulle weggeruk is, terwyl die gemeenskap met skok en afgryse gevul is oor die dood van een van sy geliefde lede.

Dit is die tragiese gebeure wat vandeesweek in Ceres afgespeel het ná die wrede dood van Pieter "Piet" Joubert.

Joubert se verminkte lyk is Sondag douvoordag gevind. Van sy liggaamsdele is gevind voordat die res van sy liggaam deur die verdagte uitgewys is.

Son is in besit van foto's waarin gesien kan word hoe Joubert se liggaam geskend is. Albei sy voorarms is van sy liggaam verwyder, sy maag-gedeelte is oopgesny en van sy organe is verwyder.

Ook sy geslagsdeel en testikels is afgesny.

Inwoners van Ceres meen dit was 'n geval van verkeerde plek, verkeerde tyd. Daar doen ook gerugte die ronde dat die beskuldigde, Zwelinjani Mbola (20), nie "lekker in sy kop is nie".

Die Son'den DAHA FAZLA HİKAYE

Die Son

Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg

UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND

VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering

URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.

time to read

3 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART

Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

DOODGELEM, GLO VIR 'N R2

Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR

Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

Dis nou NFD op Hope se brood

HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

Coach Lerm span nie die kar voor perde

MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Swifts bring Hope vir talle sukkelaars

EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Tragedie tref wéér die US se studente

NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.

time to read

1 min

June 11, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size