Denemek ALTIN - Özgür
Ondersteun die Mokopane DBV
Bosveld Review
|July 11,2025
DIE Mokopane DBV het die afgelope jaar betekenisvolle veranderings ondergaan.
Die span streef elke jaar daarna om nóg beter diens te lewer aan die diere en die gemeenskap. Die Mokopane DBV bedien 'n uitgestrekte area wat Groblersdal, Bela-Bela, Bakenberg, Roedtan, Marken en die omliggende landelike gebiede insluit.
"Statistiek wys 'n duidelike toename in die aantal diere wat ons ontvang, meestal weens veranderende sosio-ekonomiese omstandighede. Ons sien ook 'n toename in die aantal klagtes oor dieremishandeling, wat ons interpreteer as 'n teken van hernude vertroue van die gemeenskap in die DBV se vermoë om in te gryp en te help," vertel Elzette van Zyl, DBV Mokopane bestuurder.
Bu hikaye Bosveld Review dergisinin July 11,2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Bosveld Review'den DAHA FAZLA HİKAYE
Bosveld Review
Police appeal for info after 29 cattle stolen in Maroteng village
THE police in Mahwelereng have launched an investigation following the theft of 29 cattle at Maroteng village and are appealling to the community for assistance.
1 min
February 26, 2026
Bosveld Review
Leah, en Ruan Josh op toer in Potties
NOEM die naam Leah en die liedjie 'Met jou klere aan' speel dadelik in jou kop.
1 mins
February 26, 2026
Bosveld Review
Boskrip vier 1ste bestaansjaar
DRIE jaar gelede het Marie en Hennie Reynders na Mookgophong verhuis en moes hulle nuwe maniere vind om 'n inkomste te genereer.
1 mins
February 26, 2026
Bosveld Review
Scholar transport awareness day
FOLLOWING a head-on collision in January between a minibus and a truck in Gauteng that claimed 14 young lives, the Fundza Training Institute has launched #FundzaCares, a community safety initiative aimed at scholar transport.
1 min
February 26, 2026
Bosveld Review
27 vehicles impounded during operation
THE Mogalakwena traffic division recently conducted a targeted vehicle warrant and compliance operation focusing on transport operators transporting mine workers and learners within the municipality.
1 min
February 26, 2026
Bosveld Review
5 arrested in copper syndicate crackdown
A MULTI-PROVINCIAL police operation has dealt a major blow to an organised crime network following the arrest of five suspects aged between 35 and 45.
1 mins
February 26, 2026
Bosveld Review
Tehuis vereer personeel
PIET Potgieter Monument Ouetehuis se personeel is op 11 Februarie beloon vir hulle harde werk en jare se getroue diens.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Police confiscate illegal cigarettes
PROVINCIAL Police Commissioner Lt Gen Thembi Hadebe has commended the provincial tracking team members for their swift response and continued efforts in combatting illicit trade and related criminal activities.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Inwoners by Dienssentrum bederf vir Valentynsdag
DIE Dienssentrum vir Bejaardes se inwoners is verlede Vrydag tydens 'n heerlike Valentynsete by die sentrum bederf.
1 min
February 19, 2026
Bosveld Review
Kaapse man dra kruis oor 2 000km om hoop te bring
\"DIT is nie maklik om jou kruis te dra nie, maar dit is beslis bevredigend.
1 mins
February 19, 2026
Listen
Translate
Change font size

