Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper

Denemek ALTIN - Özgür

Newspaper

George Herald

Wees net 'nice' - jy weet nooit wat iemand deurmaak nie

Om 'n ma te verloor, is iets waarvoor geen mens ooit regtig voorbereid is nie. Dis nie net 'n gat in jou hart nie - dis 'n verskuiwing van jou hele wêreld. Skielik is daar stilte waar daar altyd 'n stem was. Ek verstaan nou wat mense bedoel as hulle sê: \"As ek haar net nog een keer kon bel ... \" of \"As ek net weer haar stem kon hoor.

2 min  |

October 16, 2025

George Herald

A wonderland of fashion lights up the Wilderness Hotel

Local designers had the opportunity to share their creativity with fashion lovers and art enthusiasts alike at the Alles in Wonderland Fashion Show at the Wilderness Hotel on Saturday 11 October.

1 min  |

October 16, 2025

George Herald

BEWARE: It's snake season in the Garden Route

It's snake season in the Garden Route, and we met with Justin Godwin of Garden Route Snakes & Removals to find out how we can keep ourselves and our pets safe.

2 min  |

October 16, 2025
George Herald

George Herald

Our Shamar bied swanger vroue 'n keuse

'n Ma en dogter van Kleinkrantz, Sharon Coetzee en Shané MacDonald, het onlangs 'n organisasie sonder wins-oogmerk, Our Shamar, gestig waardeur hulle uitreik na swanger jong vroue wat 'n krisisswangerskap beleef en 'n aborsie oorweeg, deur vir hulle alternatiewe/ keuses te bied.

2 min  |

October 16, 2025
George Herald

George Herald

Construction SMMEs receive much-needed training

The challenges of small, micro and medium enterprises (SMMEs) in the construction sector were in the spotlight during the launch of a training and mentorship programme conducted in George under the auspices of the International Labour Organisation (Ilo).

2 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Salga spotlight: Western Cape municipalities raise the bar

\"Local government is the heartbeat of our democracy. Every day, the decisions we make have a direct impact on the lives of our citizens.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Conville-polisielede hou reünie ná jare van diens

'n Groep afgetrede polisielede het onlangs 'n reünie gehou vir almal wat sedert 1987 by die Conville-polisiestasie gewerk het.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Nuwe hoofstuk wag vir Libboks in Japan

Pacaltsdorp Primêr het verlede week met trane en trots afskeid geneem van Verna-Lee Libbok (28), geliefde wiskunde-onderwyseres, wat binnekort na Japan vertrek om by haar man, die Springbok-losskakel, Manie Libbok, aan te sluit.

2 min  |

October 09, 2025

George Herald

Rekordbywoning by junior boerbokkursus by Chandelier

Die gewilde Oktober junior boerbokkursus is vanjaar vanaf 1 tot 3 Oktober by Chandelier Game Lodge, net buite Oudtshoorn, aangebied.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Prof Adele Potgieter earns award for research

Prof Adele Potgieter of the Department of Marketing Management at the George Campus of the Nelson Mandela University (NMU) has achieved a major feat by being awarded the Best Integrated Researcher in the Faculty of Business and Economic Science, the biggest faculty on the George and Gqeberha campuses.

2 min  |

October 09, 2025

George Herald

Step into the shadows with Sweeney Todd

The George Society of Arts Theatre is set to transport audiences to the shadowy streets of Victorian London with its upcoming production of Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Rugby se toekoms vonkel in Riversdal

Die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby is die afgelope naweek (2 tot 4 Oktober) met oorgawe ten toon gestel en wat 'n pragvertoning was dit nie.

2 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

George Airport passenger numbers up 13% year-on-year

George Airport handled more than 73 600 two-way passengers during August, which represents a year-on-year growth rate of 13%, compared with the same period in 2024.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Rugbyskouspel op Outeniqua- park Saterdag

Daar is min sportgebeurtenisse wat die koors so hoog opjaag soos 'n klubrugbyeindstryd in die SWD. En Saterdag gaan dinge geensins verander wanneer die twee gróót eindstryde in die SWDrugbyunie se Superliga Top 8-kompetisie en dié om die Uitdaagbeker op Outeniquapark beslis word nie.

2 min  |

October 09, 2025

George Herald

Parkrun-praatjies: rose en laventel

Behalwe nou vir die voor die hand liggende redes waarom 'n mens die George-parkrun sal wil doen, is daar ander voordele ook. Jy kry die kans om na allerlei gesprekke te luister. Dit is nou wanneer jy die parkwalk doen, en nie die run nie.

2 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Reading books for a better life

The 15th Funda Mzantsi Championship held at Eden Place in George this week drew to a close this morning, Thursday 9 Oktober.

2 min  |

October 09, 2025

George Herald

Conversations on conservation

The Touw River Conservancy will host its next Conversations in Conservation event at the Wilderness Hotel on Saturday 18 October.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Pa glo met pistool gedreig ná ligte botsing

'n Pa van George het hom boeglam geskrik toe 'n polisiekonstabel, wat glo van diens af was, 'n vuurwapen teen sy bors druk ná 'n ligte botsing in Nelson Mandela-boulevard. Dié voorval het Vrydag 3 Oktober omstreeks 18:30 plaasgevind.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

High-speed action at national oval racing spectacle

Engines roared and crowds cheered as the George Motor Club hosted one of the most exhilarating motorsport events of the year, the 2025 DO4SA National Championships.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Traangas en brandende bande ná kragaksie in Moeggeploeg

Krag is die stok in die speke vir inwoners van Moeggeploeg, 'n informele nedersetting in Seaview, Pacaltsdorp. 'n Blitsbesoek van die openbare orde polisie en munisipale amptenare het inwoners mateloos ontstel nadat al die onwettige koppelings van elektrisiteit binne 'n ommesientjie uitgeruk is. Hierdie aksie het Dinsdagoggend, omstreeks 09:00 plaasgevind.

2 min  |

October 09, 2025

George Herald

SWD U13 Sevens team bids primary school rugby farewell at nationals

The SWD U13 Sevens squad closed their primary school rugby journey on a high note at the national tournament in Bloemfontein, where top teams, including the Golden Lions, Free State, Border, Eastern Province, Pumas, Valke and Zimbabwe, competed.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Bull Run rol weer deur die Karoo

Die Ry & Sleep Bull Run 2025 vind die komende naweek, van 9 tot 12 Oktober, in die klein Karoodorpie genaamd Van Wyksvlei in die Noord-Kaap plaas. Dis hier waar die manne én vroue opdaag met hulle opgetooide ou karre om op die stofpad te kom jaag. Dit beloof om 'n heerlike kuier te wees met tonne pret. Mense kom van heinde en ver vir die geleentheid. Gister, 8 Oktober, het die plaaslike sakeman, Jan Fockens van Focken's Engineering, uit George met Die Boerbok Lek vertrek. Dit is die tweede jaar wat hy deelneem.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Road safety in the spotlight at Transport Month roadblock

Transport Month in George kicked off with an annual roadblock initiative hosted by local and provincial traffic authorities, in partnership with the George Municipality.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Etensuurkonsert by Moederkerk op 15 Oktober

Die Duitse kunslied vorm die fokus van die herfsreeks etensuurkonsert op 15 Oktober.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Battle of the brave

Three days of adrenaline, endurance and fun kicks off at the Garden Route Mall today, 9 Oktober, during the Toughest Firefighter Alive South Africa (TFA SA) 2025 competition.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Oud-Kwagga werk met Early B aan musiekvideo

Die 19-jarige oud-Kwagga Quintus Campbell het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy deel was van die produksiespan agter die bekende kletsrymer Early B (Earl Swartz) se nuutste musiekvideo, Alle Eer.

1 min  |

October 09, 2025
George Herald

George Herald

Outeniekwa CYCC opens doors to digital learning

The Outeniekwa Child and Youth Care Centre (CYCC) in George has partnered with Thembalethu High School to equip local learners with vital computer literacy skills.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Jago on making SA kickboxing history

When the 18-year-old kickboxer Jago de Bruijn from George stepped into the ring at the Flanders International Kickboxing Cup in Belgium, he was the only South African in the entire tournament.

4 min  |

October 09, 2025

George Herald

Go George celebrates Transport Month

Go George is marking National Transport Month in October with a vibrant lineup of activities to highlight its bus service and engage the community.

1 min  |

October 09, 2025

George Herald

Community Family Market coming soon

Life Community Services (LCS) holds its popular Community Family Market at its premises at 1 Fiskaal Street, Conville, from 09:00 to 13:00 on Saturday 8 November.

1 min  |

October 09, 2025