Denemek ALTIN - Özgür
LIG - Winter/Pinkster 2026
Magzter GOLD ile Sınırsız Olun
Okumak LIG sadece bir abonelikle 9.000'den fazla diğer dergi ve gazeteyle birlikte
Kataloğu GörüntüleYalnızca LIG dergisine abone olun
İstediğiniz zaman iptal edebilirsiniz.
(Hiçbir Taahhüt Yok) ⓘAbonelikten memnun kalmazsanız, aboneliğin başlangıç tarihinden itibaren 7 gün içinde help@magzter.com adresine e-posta göndererek tam para iadesi alabilirsiniz. Soru sorulmaz - Söz veriyoruz! (Not: Tek sayı satın alımları için geçerli değildir)
Dijital Abonelik
Anında Erişim ⓘMagzter web sitesi, iOS, Android ve Amazon uygulamalarında anında okumaya başlamak için hemen abone olun.
Doğrulanmış Güvenli
ödeme ⓘMagzter, doğrulanmış bir Authorize.Net satıcısıdır. Daha Fazla Bilgi Edinin
Bu sayıda
In LiG se Winter/Pinksteruitgawe kuier ons by Lindie Strydom en haar dogter Nina. Ons hoor hoe genade elkeen se storie mooi maak.
Lesers deel hul getuienisse:
• Na die wrede moord op my skoonouers het ek gevra waarom ‘n barmhartige God dit toelaat
• My seun is dood, ek het kanker – ek beur voort met geloof
• Bokse vol boeke vir kinders, dís ons bediening
•
Ons gee wenke om die Heilige Gees in jou alledaagse lewe te ervaar. Kry ook goeie raad om beter gewoontes te kweek. En raak só ‘n gesin wat genade met mekaar en met ander het. Ons gee 12 (verrassende!) eienskappe van ‘n goeie ma.
Ons gesels met kenners oor die menopouse en hoe jy dit met grasie kan hanteer. Kenners gee ook raad wanneer jy voel jy is die enigste een wat aan jou huwelik werk.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
Son sayılar
Herfs/Paasfees 2026
Somer/Kersfees 2025
Lente/Koninkryk 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Somer/Kersfees 2022
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
November 2020
Oktober 2020
September 2020
August 2020
July 2020
June 2020
April 2020
