Facebook Pixel LIG Magazine へのデジタルアクセス | Magzter.com

試す - 無料

LIG - Herfs/Paasfees 2026

filled-star
LIG

Magzter GOLDで無制限に

読む LIG 10,000以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年

$149.99

$12/month

(OR)

LIGのみを購読する

この号を購入: Herfs/Paasfees 2026

Herfs/Paasfees 2026 から始まる undefined 号

Herfs/Paasfees 2026 から始まる 4 号

この号を購入する

$2.99

1年

$11.99

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

In die Herfsuitgawe van LiG vier ons Paasfees en die vryheid wat daar in Christus is.
Ons gaan kuier by Rachelle Fourie, vir wie ons in Op my eish leer ken het, maar wat nou die kalklig vol staan met haar egtheid en geloof.
“God is die antwoord op alles,” getuig ons lesers wat verslawig, dood en siekte moes deurmaak. Word bemoedig deur die getuienis van ‘n jong man wat sy nek op 15 gebreek het – hy sê nou: “Ek is nie meer ‘n louwarm Christen nie.”
Hoe vier ons Paastyd se Stil Saterdag? En hoe ervaar ons die vryheid wat van Christus af kom?
Kom droom weer blinkoog saam met jou huweliksmaat met ‘n praktiese lysie van dinge om oor te gesels en dan te doen. Kry wenke ook hoe om jou kind wortels én vlerek te gee. En ontdek hoe jy ‘n dieper verhouding met jou ma kan hê.
Ons gee praktiese raad: • Wat niemand jou van Ozempic vertel nie • Hoe om jou fokus te herstel • Hoe om slaaploosheid te oorwin
Kom kry hoop, inspirasie en ‘n hupstoot vir die lewe in LiG se Herfs/Paasfeesuitgawe.

LIG Description:

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

最近の問題

関連タイトル

人気カテゴリー