Facebook Pixel Immergroen 'Ant Kandas' word 81 | Suid-Kaap Forum - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Immergroen 'Ant Kandas' word 81

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

HEIDELBERG - Een van dié dorp se mees bekendste en immergroen inwoners, Helene Hendricks, oftewel Ant Kandas soos sy alombekend is, het Maandag 2 Februarie haar 81ste verjaarsdag gevier.

- Clive Pretorius

Die besondere mylpaal het sy saam met twee van haar oorblywende vyf kinders, haar een skoonseun en skoondogter, asook een kleindogter en een agterkleinkind, gevier.

Ant Kandas, 'n ma van twee dogters en vier seuns, waarvan die oudste oorlede is, is ook ouma van 16 kleinkinders en oumagrootjie van 15 agterkleinkinders. Haar eggenoot van 56 jaar, Samuel, het haar vyf jaar gelede ontval.

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak

Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Drinkwaterkrisis in Witsand

WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe

GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls se diepte beïndruk

Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton

Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag

Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas

Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai

STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane

Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg

Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size