Facebook Pixel Internasionale Kusskoonmaakdag by Geelkrans | Suid-Kaap Forum - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Internasionale Kusskoonmaakdag by Geelkrans

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Dit was Saterdag 20 September Internasionale Kusskoonmaakdag en 51 vrywilligers onder leiding van Clifton Donald het twee ure spandeer om die kusgebied by Geelkrans in Stilbaai skoon te maak.

- Johan Victor

Internasionale Kusskoonmaakdag by Geelkrans

Die groep vrywilligers voordat hulle weer die paadjie terug teen die kranse aandurf. Foto's: Stefan Roux

(Stefan Roux)

Die Geelkrans-natuurreservaat word beheer deur CapeNature en hulle het spesiaal die hekke oopgemaak en die groep begelei om te help met die skoonmaakaksie.

MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Laerskool Bertie Barnard-hengelaars wys hul staal

STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard se hengelkompetisie op Vrydag 10 April het hengelaars van alle ouderdomme Skulpiesbaai toe gelok.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stappers besoek Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos

STILBAAI - Die inwoners van Stilbaai is baie trots op die pragtige Tuin-Op-Die-Brak in Stilbaai-Oos en gebruik elke moontlike oomblik om dit aan besoekers te wys.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Ultra Trail Sleeping Beauty 'n fees

Die Ultra Trail Sleeping Beauty (UTSB), wat op 11 April vir die tweede keer plaasgevind het, het gewys dat dié wedloop die potensiaal het om as een van die mees ikoniese bergwedlope in die Suid-Kaap beskou kan word.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Cars en PDSA daar vir jou troeteldiere

Die Community Animal Rescue Society (Cars) en die People's Dispensary for Sick Animals (PDSA) besoek Riversdal weer op Saterdag 25 April om noodsaaklike dieregesondheidsdienste aan die gemeenskap te lewer.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Motoriste gemaan oor gevaar langs N2

Motoriste wat die N2 by Riversdal gebruik, word gemaan om uiters versigtig te wees ná 'n waarskuwing deur ao.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai: grond vir kleinboere

STILBAAI - Die onlangse aankoop van twee plase langs die R305 deur die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling het gemengde reaksie in die Stilbaai-omgewing ontlok.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Huis Stilbaai hou hul gunsteling basaar

STILBAAI - Die reuk van braaivleis het sommer vroegoggend al oor Perlemoenstraat gehang, want dit was weer tyd vir Huis Stilbaai se gewilde jaarlikse basaar.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Filatelieklub vestig aandag op poskantoor

STILBAAI - Die Stilbaai-filatelieklub het 'n uitstalling by die poskantoor, eerstens om mense bewus te maak van die doen en late van die klub, maar ook om aan die inwoners van Stilbaai te wys dat die poskantoor nog steeds aktief is en normaal sake doen.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Jeugdiges probeer geestelike ontploffing aanwakker

Met die huidige sosiale verval onder jeugdiges in vandag se samelewing, is dit verblydend dat daar wel instansies is wat pogings aanwend om die morale denkwyse te verander.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rolbalklub spog met suksesvolle toernooie

HEIDELBERG - Die Heidelbergrolbalklub het onlangs weer hul merk gemaak met 'n reeks suksesvolle en gesellige geleenthede wat die gemeenskap bymekaar gebring het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size