Try GOLD - Free
Molenrivier Primêr sing 'n nasionale deuntjie
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Molenrivier Primêr se koor is op pad na die groot verhoog!
-
Hierdie talentvolle groep van 12 leerders, onder leiding van dirigent Mandy Eksteen en afrigter Ravic Fielies, het onlangs deurgedring tot die nasionale ronde van die SASCE-koorkompetisie.
Die Molenrivier-kamerkoor het eers aan die streekkompetisie in Riversdal deelgeneem, waar hulle met hul suiwer stemme beïndruk het.
This story is from the Suid-Kaap Forum edition of Suid-Kaap Forum.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Vol saal vir fynbospraatjie by U3A-voëlgroep
Die Stilbaai U3A-voëlgroep se maandvergadering op Dinsdagaand, 23 Junie, het alle verwagtinge oortref toe 'n groot skare natuurentoesiaste Die Waenhuis by Jagersbosch gevul het om na dr. Wilhelm de Beer van die Gouritz-groepsbiosfeerreservaat (GCBR) se praatjie oor fynbosvlinders en die fynbos se ingewikkelde eko-web te luister.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gemeenskap staan saam op gesellige aandjie
Die Stilbaai-gholfklub het Donderdagaand, 18 Junie, gegons van musiek, lag en saamsing toe die Vriende en Familie-komitee van Huis Stilbaai hul gewilde jaarlikse Bangers en Mash-aand aangebied het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Arrows troef Maoris met ses drieë
Arrows-rugbyklub het Saterdag in hul tuiswedstryd teen Maoris van George daarin geslaag om hul besoekers oortuigend met 39 - 8 te klop.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Werksessie oor dissipline lok vele ouers
Met die agteruitgang van hedendaagse waardes en norme is dit tog verblydend dat daar daadwerklike pogings aangewend word om die verval van ons samelewing teen te werk.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Julle is amper daar, Voortrekkers!
Vyf lede van die Suikerbekkie-Voortrekkerspan vertrek op Woensdag 1 Julie na Wemmershoek, waar hulle die laaste fase van hul Presidentsverkenner-toekenning sal voltooi - die hoogste prestasie wat 'n Verkenner in die Voortrekkers kan behaal.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Misdaad ken geen adres nie: Bly waaksaam
Selfs die rustigste en veiligste dorpe is nie immuun teen misdaad nie.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Van Bul tot Springbok
Die voormalige hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale en oud-kaptein van die eerste rugbyspan, Paul de Villiers, het nog 'n besondere mylpaal in sy rugbyloopbaan bereik met sy insluiting in die Springbokspan.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bonnie en Clyde soek verantwoordelike huise
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal-polisie bied geleenthede
Jongmense in Riversdal word aangemoedig om deel te word van die Riversdal-polisie se Youth Desk en Junior Commissioners-programme, inisiatiewe wat daarop gemik is om jeugdiges te help ontwikkel tot verantwoordelike leiers en positiewe rolmodelle in hul gemeenskappe.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-trio mik hoog ná uitnodiging na wêreldkampioenskappe
Drie superfiks vroue van Stilbaai gaan Suid-Afrika later vanjaar op die internasionale verhoog verteenwoordig nadat hulle met uitstekende vertonings by die uitdagende Deadly Dozen-kompetisie in Stellenbosch gekwalifiseer het vir die Deadly Dozen Wereldkampioenskappe in Londen.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
