Facebook Pixel Drie gearresteer in verband met skietvoorval in Kuruman | Gemsbok - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

Drie gearresteer in verband met skietvoorval in Kuruman

Gemsbok

|

July 04, 2025

KURUMAN: 'n Suksesvolle samewerkingspoging tussen die Noord-Kaap en Noordwes-polisie het gelei tot die arrestasie van drie verdagtes in verband met 'n moord wat op 1 Junie 2025 in Kuruman plaasgevind het.

Daar word beweer dat 'n 38-jarige man noodlottig by Seoding Blok A geskiet is.

MORE STORIES FROM Gemsbok

Gemsbok

Duo met RI34 250 se dwelms betrap

Twee mans, onderskeidelik 37 en 39 jaar oud, is naby Askham in die ZFM-distrik in hegtenis geneem, nadat hulle na bewering in besit van dagga- en mandrax-tablette met 'n geraamde gekombineerde waarde van R134 250-00 gevind is.

time to read

1 min

June 12, 2026

Gemsbok

Stroper by natuurreservaat vasgetrek

Veldwagters by 'n plaaslike natuurreservaat het op 6 Junie 2026 omstreeks 16:30 die Nieuwoudtville SAPD gekontak om 'n verdagte persoon in die park aan te meld.

time to read

1 min

June 12, 2026

Gemsbok

Departement eis optrede oor Kai !Garib Munisipaliteit se verswakkende water- en sanitasiedienste

Die adjunkminister van water en sanitasie, Sello Seitlholo, het die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit veroordeel - omdat hulle nie remediërende maatreëls geïmplementeerdhet, wat daarop gemik is om volgehoue tekortkominge in hul water- en sanitasiedienste aan te spreek nie.

time to read

2 mins

June 12, 2026

Gemsbok

New Early Childhood Development Centre brings hope to children in rural Northern Cape community

In the rural settlement of Maruping Village, approximately 15km from Kuruman near Kathu, a brand-new Early Childhood Development (ECD) building is opening its doors to some of South Africa's most vulnerable children - offering not only safe classrooms and upskilled teachers, but also dignity, opportunity and hope for the future.

time to read

2 mins

June 12, 2026

Gemsbok

Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.

time to read

1 mins

June 05, 2026

Gemsbok

Vioolsdrift-boer se dubbele moordverhoor begin

Die verhoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het begin in die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as die Namakwaland-kringhof in Springbok sitting hou.

time to read

1 mins

June 05, 2026

Gemsbok

Oom Trompie Burger oorlede

'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.

time to read

2 mins

May 27, 2026

Gemsbok

AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington

AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.

time to read

1 mins

May 27, 2026

Gemsbok

Drie wat hond slag vasgetrek

Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.

time to read

1 min

May 27, 2026

Gemsbok

Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld

Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.

time to read

2 mins

May 22, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size