Facebook Pixel APD Rolstoel Rugbytoernooi - 28 Junie 2025 | Gemsbok - newspaper - Read this story on Magzter.com
Go Unlimited with Magzter GOLD

Go Unlimited with Magzter GOLD

Get unlimited access to 10,000+ magazines, newspapers and Premium stories for just

$149.99
 
$74.99/Year

Try GOLD - Free

APD Rolstoel Rugbytoernooi - 28 Junie 2025

Gemsbok

|

June 27, 2025

GEMSBOK-UPINGTON: Die APD Benede Oranje hou Saterdag, 28 Junie, hul jaarlikse Rolstoel Rugbytoernooi by die Kalahari Mall.

Dit is nou die tweede jaar wat die toernooi by die Kalahari Mall gehou gaan word en dit trek baie toeskouers. Die toernooi begin om 08:00 Saterdagoggend en sal omtrent 13:00 klaar wees.

Daar gaan stalletjies wees waar toeskouers 'n groot verskeidenheid tuisgemaakte produkte kan koop.

MORE STORIES FROM Gemsbok

Gemsbok

Oom Trompie Burger oorlede

'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.

time to read

2 mins

May 27, 2026

Gemsbok

AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington

AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.

time to read

1 mins

May 27, 2026

Gemsbok

Drie wat hond slag vasgetrek

Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.

time to read

1 min

May 27, 2026

Gemsbok

Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld

Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.

time to read

2 mins

May 22, 2026

Gemsbok

Waterwiel-monument nou opgeknap

Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te herstel.

time to read

1 min

May 22, 2026

Gemsbok

Molopo loop weer sedert 1988

GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek was dit die ene opgewondenheid in die Askham-omgewing soos mense van oral daarheen gery het om die loop van die water te volg.

time to read

1 min

May 15, 2026

Gemsbok

Premier Saul verwelkom nasionale rampverklaring te midde van Noord-Kaapse vloede

GEMSBOK-UPINGTON: Oorstromings het wydverspreide ontwrigting en skade in dele van die Noord-Kaap veroorsaak, met gemeenskappe in die ZF Mgcawu-distrik onder die gebiede wat deur stygende watervlakke en erge weerstoestande getref is.

time to read

1 min

May 15, 2026

Gemsbok

Oranje Mica: 30 jaar van uitnemendheid

Sedert verlede week word daar behoorlik fees gevier by Oranje Mica op Upington!

time to read

2 mins

May 15, 2026

Gemsbok

Massas water loop verby dorp

Met die landsreën wat die afgelope maand geval het, het die damme in die opvangsgebied, wat die Oranjerivier voed, almal gestyg en is tot oorlopenstoe vol.

time to read

1 min

May 15, 2026

Gemsbok

Gemsbok

Liggaam gevind terwyl soektog na tweede slagoffer in

JTG-vloede voortduur

time to read

1 mins

May 08, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size