Try GOLD - Free
DURAN SKRIK G'N VIR HARDE WERK
Die Son
|June 11, 2026
TOE Duran Ruiters (21) van George as kind na 7de Laan op die TV gekyk het, het hy vir homself gesê eendag gaan hy ook op die kassie wees.
-
En dié jongman het harde klippe gekou om te verseker dat sy droom 'n werklikheid word.
Duran was al te sien in produksies soos Ouma Sarie, Kelders van Geheime, Agter Slot en Grendel, Antie Sylvia, Juffrou X, Kings of Jo'burg en Tuiskoms.
Dis nog net die begin, meen hy.
"Wanneer mense my dalk raakloop of vandag sien, sien hulle die akteur, 'n student, skrywer en die ou wat op die TV was, maar wat hulle nie sien nie, is die pad wat dit gevat het om tot hier te kom."
This story is from the June 11, 2026 edition of Die Son.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Die Son
Die Son
Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg
UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND
VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering
URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.
3 mins
June 11, 2026
Die Son
BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART
Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score
2 mins
June 11, 2026
Die Son
DOODGELEM, GLO VIR 'N R2
Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun
2 mins
June 11, 2026
Die Son
TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR
Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Dis nou NFD op Hope se brood
HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Coach Lerm span nie die kar voor perde
MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Swifts bring Hope vir talle sukkelaars
EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Tragedie tref wéér die US se studente
NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.
1 min
June 11, 2026
Listen
Translate
Change font size

