Try GOLD - Free
SEUN IN FLEUR VAN LEWE DOOD
Die Son
|April 23, 2026
Lewendige draad skok glo negejarige van Dysselsdorp
(29), sê 'n vrou het vir haar kom sê sy moet kom kyk, haar kind lê dood.
"Hy het net gesê hy gaan winkel toe ... toe kry ek die nuus hy is dood,” sê sy met 'n gebroke stem.
"Ek kon dit nie glo nie. My hart is stukkend. Hy was my oudste kind."
Sy beskryf hom as 'n lewenslustige seun wat lief was om buite te speel en het gedroom daarvan om eendag 'n polisieman te word.
"Ek slaap nie ... ek vra net: Hoekom hy?"
Dysselsdorp Primêr het op Facebook sy medelye gedeel en gesê die seuntjie sal vir sy glimlag en lewenslus onthou word.
"Ou tog, kyk net die glimlag. Engelkind vlieg hoog," lui die boodskap.
Die skool sê die atmosfeer onder leerders was Maandag swaar en stil ná die nuus.
This story is from the April 23, 2026 edition of Die Son.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Die Son
Die Son
Dís wat jy nou by SOF kan verwag
DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PMC en CDR wéér saam innie kooi
DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.
1 min
April 30, 2026
Die Son
'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'
WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
FAMILIE IS STUKKEND
Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf
2 mins
April 30, 2026
Die Son
DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP
DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE
'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.
1 mins
April 30, 2026
Die Son
KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF
SWD Arende in beter posisie om te qualify
2 mins
April 30, 2026
Die Son
GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN
'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD
DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.
2 mins
April 30, 2026
Die Son
STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE
Nooit gedink sy sou selfs radio love
2 mins
April 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
