Facebook Pixel Want my kind is ook jóú kind... | Die Son - newspaper - Read this story on Magzter.com

Try GOLD - Free

Want my kind is ook jóú kind...

Die Son

|

January 29, 2026

EN VOOR jy kon sê "mieliemeelpap met vissmoortjie daarby", is die feestyd iets van die verlede.

- ■ANDRÉ SMITH

En by dié tyd weet julle mos al dat die winkels glad nie op hulle laat wag nie. Daai terug-skool-toe-"specials" word sommer al hier van Oktober laas jaar af uitgebasuin. Daai lyne by Pep Stores was seker weer ekstra lank op pad na die kasregisters toe!

Dis mos maar een van daai dinge ... of jy nou daarvan hou of nie ... die kloegoed se penne, potlode, uitveërs, boeke, nuwe skoolskoene en noem maar op, moet nou alles gekoop word.

Daarvan het die aangewese skool vir jou kleinding wat graad 1 begin het, seker gemaak.

Ek voel die benoude oomblikke saam met daai ouers as hulle daai aardige skool-goedlysie van die skool af ontvang. Sjoe, dis 'n peperduur saak!

Met die intrapslag by daai skoolgoedwinkel word jy sommer ook daaraan herinner dat dit een van die dae Valentynsdag is.

Herstel

MORE STORIES FROM Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size