Try GOLD - Free
RINGBAL VLOEI DEUR SY ARE
Bosveld Review
|September 18, 2025
VAN die spel van ringbal of korfbal soos die ouer gardes die sport ken kan jy vir Buks Scholtz bitter min vertel. Die 72-jarige inwoner van Mokopane speel al sedert 1970 ringbal.
Buks is onlangs vereer vir sy uitsonderlike 55-jaar diens van die geliefde sportsoort.
"Op my ouderdom het ek gesit en huil in my rolstoel, dit was vir my 'n groot eer toe hulle die erkenning vir my oorhandig het, ek het dit nie verwag nie.
Met die toekenning het dit gevoel of ek darem nog iets beteken vir die samelewing."
Hy het aan die Potgietersrus klub vir 15 jaar behoort, toe verplaas sy werk hom Polokwane toe, daar het hy by die Jakaranda klub aangesluit en vanjaar is hy 40 jaar deel van dié klub.
Sy ringballoopbaan het op skool in sy standard 9 jaar begin.
This story is from the September 18, 2025 edition of Bosveld Review.
Subscribe to Magzter GOLD to access thousands of curated premium stories, and 10,000+ magazines and newspapers.
Already a subscriber? Sign In
MORE STORIES FROM Bosveld Review
Bosveld Review
Mokopane 'n finalis as dorp van die jaar
MOKOPANE is vanjaar een van die streekfinaliste in kykNet se Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
MEC opens refurbished health facilities
HEALTH MEC Dieketseng Mashego officially opened three refurbished healthcare facilities at the Mokopane Hospital last Friday, describing the upgrades as a major step toward strengthening provincial health services and medical training.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
Gewilde basaar weer op 2 Mei
DIE N.G.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
Trust brings dental care to schools
RAINY weather did not deter the Waja Ka Meno Trust from visiting learners at Mokopane English Combined School (MECS) last Saturday to promote oral health and provide essential services.
1 mins
April 23, 2026
Bosveld Review
Danser Niekie mik na Miami-verhoog
DIE 17-jarige Niekie Smuts van Hoërskool Piet Potgieter se droom is binne bereik.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
Geliefde 'biker' Bennie (63) sterf
DIE dorp neem Saterdag afskeid van een van sy bekendste en geliefste motorfietsryers, Bennie Venter, wat Sondagoggend na 'n lang stryd teen kanker, oorlede is.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
Man in court for rape and kidnapping of teen
PROVINCIAL police commissioner Lt Gen Thembi Hadebe, has welcomed the arrest of a 25-year-old man for the kidnapping and rape of a 16-year-old girl at Moshate in Mahwelereng.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
Boxer's youth programme inspires
SOUTH AFRICA's favourite Discount Supermarket recently celebrated the successful completion of the 2026 edition of the Boxer Youth Leadership Programme (BYLP), held at Sugar Bay Camp in Northern KwaZulu-Natal.
1 mins
April 23, 2026
Bosveld Review
Muni moves to address disruption
THE Mogalakwena Municipality has engaged communities affected by the D192 road disruption following concerns raised during the IDP and budget roadshow held on April 13.
1 min
April 23, 2026
Bosveld Review
New yellow fleet for MM Municipality
THE Modimolle-Mookgophong Municipality has taken a step to improve service delivery with the official handover of a new yellow fleet of vehicles.
1 min
April 16, 2026
Listen
Translate
Change font size

