Poging GOUD - Vrij
'n Geurige sukses uit Stilbaai se kalkgrond
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Wallie en Trix Krumm het 18 jaar gelede hulle stukkie paradys van 40 hektaar langs die Goukourivier gekoop. Wallie was 'n besigheidsman en hulle het in Hermanus gewoon.
Trix sê dat indien enigiemand op daardie stadium sou vra waarmee hulle boer sou die antwoord doodeenvoudig wees "met klip", want soos almal weet is dit kalkklipwêreld. Min wetende dat hierdie einste kalkklip hulle sou lei na die truffelboerdery. Truffels hou van 'n pH van 7.9 en Rietpoel het 'n pH van 7.9.
Wallie was nog voltyds in sy beroep, maar dit was nie lank nie of hulle het besef dat hulle met iets sou moes boer, of hulle plasie word hersoneer van boerdery na residensieel.
Lewende hawe was buite die kwessie en hulle het olyfbome oorweeg, selfs gedink aan laventel en artisjok, wat toevallig soos onkruid op die plaas groei.
Op daardie stadium kontak Leon Potgieter hulle. Hy het destyds 'n maatskappy, African Truffles, in samewerking met dr. Paul Thomas in Engeland bestuur. Thomas het 'n doktorsgraad in truffels en hulle was op soek na 'n stukkie grond om in hierdie omgewing te huur vir 'n toetsboord.
Dit verhaal komt uit de Suid-Kaap Forum-editie van Suid-Kaap Forum.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Quinn die laerskoolentrepreneur
Die 10-jarige Quinn Barnes se groot droom is om eendag 'n vlieënier te word, maar intussen het hy as 'n sakeman van formaat ontpop.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven-atlete mik hoog by SA's
Drie talentvolle atlete van Hoërskool Langenhoven is gekies om aan die gesogte SA Skole-atletiekkampioenskappe deel te neem, wat van 29 April tot 2 Mei by die Pilditch-stadion in Pretoria aangebied word.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gastronomie die tema van Stilbaai VLV-vergadering
STILBAAI - Die leefstylportfolio van Stilbaai VLV was verantwoordelik vir hulle April-vergadering, en hulle het gesorg vir 'n heerlike samekoms.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Pikkewouter hou potjiekoskompetisie
Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie op Saterdag 25 April het in perfekte weer plaasgevind.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kleuter sterf op toneel
'n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in 'n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe verloor het nadat hy ernstige kopbeserings in die ongeluk opgedoen het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Witsand-water veilig, sê munisipaliteit
Ná dae se kommer en teenstrydige berigte oor moontlike waterbesoedeling, het die Hessequa-munisipaliteit sy inwoners gerusgestel dat Witsand se drinkwater veilig is vir menslike gebruik, volgens amptelike en geverifieerde toetsresultate.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Hessequa vier kreatiewe herwinning in styl
RIVERSDAL - Mode, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid het op 16 April by die burgersentrum in Riversdal saamgesmelt tydens 'n kleurvolle \"Recycle Fashion Show\" wat in samewerking met plaaslike skole deur die Hessequa-munisipaliteit aangebied is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dank aan die Groei-span
Ons wil graag deur u koerant ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die hulpvaardige en ywerige Groei-span van die plaaslike Groei-kwekery wat ons as Riversdallers bygestaan het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Freedom Day Fun Walk lok groot deelname
Die jaarlikse Freedom Day Family Fun Walk het weer groot belangstelling gelok toe oud en jonk op Vryheidsdag, 27 April, by die Riverville-stadion byeengekom het vir 'n dag van fiksheid en pret.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven open nuwe Astro-veld met groot sportnaweek
Hoërskool Langenhoven gaan die naweek van 8 en 9 Mei geskiedenis maak wanneer hy sy eerste amptelike sportwedstryde op sy splinternuwe Astro-hokkieveld aanbied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
