Poging GOUD - Vrij
Hoërskool Pacs vier 50 jaar met vol feesprogram
George Herald
|February 05, 2026
Met vyf dekades se geskiedenis, gemeenskapsdiens en trots agter die rug, het Hoërskool Pacaltsdorp vanjaar sy 50ste bestaansjaar amptelik ingelui met 'n reeks geleenthede wat die verlede eer, die hede vier en die toekoms omarm.
Various activities and scenes related to Hoerskool Pacs
(Dane Kleinhans)
Die mylpaaljaar word gekenmerk deur 'n vol feesprogram, hernieude alumnibetrokkenheid en projekte wat daarop gemik is om die skool se nalatenskap in die gemeenskap verder te versterk.
Die vieringe het op 18 Januarie begin met 'n dankseggingsdiens in die Pacaltsdorp Congregational Church, gelei deur eerw. Roderick Hufkie, 'n voormalige skoolhoof. Die skool het almal, ongeag denominasie, genooi om saam dankie te sê vir vyf dekades waarin die instelling 'n betekenisvolle bydrae tot die plaaslike gemeenskap van Pacaltsdorp, asook gemeenskappe verder buite die dorp, gelewer het.
Dit verhaal komt uit de February 05, 2026-editie van George Herald.
Abonneer u op Magzter GOLD voor toegang tot duizenden zorgvuldig samengestelde premiumverhalen en meer dan 9000 tijdschriften en kranten.
Bent u al abonnee? Aanmelden
MEER VERHALEN VAN George Herald
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
