Prøve GULL - Gratis
Lance slaag 'toetse'
Swartland Gazette
|October 28, 2025
Vir Lance Booysen (36), 'n platejoggie van Klapmuts en bekend as "The Switch", het die lewe altyd 'n mengsel uitdagings.
Lance Booysen, alombekend as die platejoggie “The Switch”.
Dié plaaslike kunstenaar, wat onlangs fase 3-Hodgkin-limfoom oorleef het, sien nou uit na 'n nuwe hoofstuk in sy loopbaan - die vrystelling van sy langverwagte debuut-EP op 31 Oktober.
Booysen het Hodgkin-limfoom, 'n soort bloedkanker, oorleef nadat dit in Maart vanjaar by hom gediagnoseer is.
Hy vertel hy het op 14 Maart 'n "gig" gehad, maar daardie dag met sy gesondheid gesukkel, waarna hy vir toetse na die Paarl-hospitaal toe is en toe na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas is, waar die fase 3-bloedkankerdiagnose met hom gedeel is.
Hy is hierna vir 12 weke op 'n intensiewe chemo-behandeling geplaas en het wesenlike leefstylveranderinge ondergaan, soos om gesonder te eet en meer te oefen - iets wat hy steeds volhou - waarna hy die goeie nuus ontvang het dat hy in remissie is.
Denne historien er fra October 28, 2025-utgaven av Swartland Gazette.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette
Swartland Gazette
Pad raak nou baie steil
Botrivier mors met Wesbank
2 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
SA's maths crisis
Of the 1 228 510 learners who entered Grade 1 in 2012 only 20,5% sat for the final core mathematics exam in the 2024 National Senior Certificate, and fewer than 1% achieved a distinction.
3 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Step out to arise
Taking the first steps towards your healing and choosing a better life for yourself might seem like the biggest hill to cross. Louise Pietersen, a qualified trauma counselor, wants to ensure anybody in such a situation that they do not have to take the journey on alone.
3 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Reg vir nog 40 Goue Jare
Wat begin het as 'n gesellige kuier oor 'n koppie tee en heerlike gebak tussen 'n paar vroue by Sera Arendse se huis, vier die Goue Jare-dienssentrum in Malmesbury 40 jaar later sy bestaan met trots, geloof en dankbaarheid.
3 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Pistooldraers kan goed mik
Die Suid-Afrikaanse-polisiediens se veerpyltjiespan, wat die Wes-Kaap verteenwoordig, het die afgelope week behoorlik stof in hul teenstanders van ander provinsies se oë geskop nadat hulle as die algehele wenners tydens die SAPD se nasionale veerpyltjiekampioenskap uit die stryd getree het.
1 min
October 28, 2025
Swartland Gazette
Pastoor ruk al sy Kersfeesvere reg
Pastoor Moos Jaanse (47) van Malmesbury ruk sy vere behoorlik reg vir nóg 'n suksesvolle Kersfees-projek onder die plaaslike gemeenskap.
2 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Twee die naweek afgemaai
Twee mense is die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in Malmesbury en Chatsworth doodgeskiet.
1 min
October 28, 2025
Swartland Gazette
Lance slaag 'toetse'
Vir Lance Booysen (36), 'n platejoggie van Klapmuts en bekend as \"The Switch\", het die lewe altyd 'n mengsel uitdagings.
2 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Spookstories kry lewe
Met Spookmaand wat sy laaste dae tel, het Drikus Brand (37), 'n rekenmeester van die Paarl, pas sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel.
1 mins
October 28, 2025
Swartland Gazette
Reis-boekwurm gee terug
Graham Alexander (77), 'n inwoner van Fonteine Village-aftreeoord in Malmesbury, wil 'n liefde vir lees en 'n lus vir leer by die plaaslike gemeenskap kweek.
1 mins
October 28, 2025
Listen
Translate
Change font size

