Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Pastoor ruk al sy Kersfeesvere reg

Swartland Gazette

|

October 28, 2025

Pastoor Moos Jaanse (47) van Malmesbury ruk sy vere behoorlik reg vir nóg 'n suksesvolle Kersfees-projek onder die plaaslike gemeenskap.

- Charlotte Lesch

Pastoor ruk al sy Kersfeesvere reg

Kinders wag in spanning vir Kersvader om op te daag.

Vanjaar sal dit die 14de jaar wees wat die projek van stapel gestuur word nadat hy en sy vrou, Berenice, vir die eerste ses-tot-agt-jarige behoeftige kinders sowel as volwassenes uit hul huis in Flaminkstraat met 'n bord kos vir Kersfees voorsien het.

Die Jaanse-egpaar het begin met 150 kinders en volwassenes. Verlede jaar is 'n heerlike bord kos aan sowat 2 600 behoeftiges uitgedeel, terwyl 'n ongelooflike 1 800 kinders 'n geskenk van Kersvader ontvang het.

Die projek het oor die jare heen so gegroei dat dit nie meer moontlik was om die gemeenskap uit hul huis te bedien nie. Hulle kom vir die afgelope ses jaar by die parkie in Alphastraat bymekaar.

Pastoor Moos weet klaar die parkie gaan vanjaar uit sy nate bars.

"Die kinders raak elke jaar meer. Hulle vra reeds so vroeg soos April of hulle vanjaar weer kos of 'n geskenk gaan kry."

FLERE HISTORIER FRA Swartland Gazette

Swartland Gazette

Pad raak nou baie steil

Botrivier mors met Wesbank

time to read

2 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

SA's maths crisis

Of the 1 228 510 learners who entered Grade 1 in 2012 only 20,5% sat for the final core mathematics exam in the 2024 National Senior Certificate, and fewer than 1% achieved a distinction.

time to read

3 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Step out to arise

Taking the first steps towards your healing and choosing a better life for yourself might seem like the biggest hill to cross. Louise Pietersen, a qualified trauma counselor, wants to ensure anybody in such a situation that they do not have to take the journey on alone.

time to read

3 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Reg vir nog 40 Goue Jare

Wat begin het as 'n gesellige kuier oor 'n koppie tee en heerlike gebak tussen 'n paar vroue by Sera Arendse se huis, vier die Goue Jare-dienssentrum in Malmesbury 40 jaar later sy bestaan met trots, geloof en dankbaarheid.

time to read

3 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Pistooldraers kan goed mik

Die Suid-Afrikaanse-polisiediens se veerpyltjiespan, wat die Wes-Kaap verteenwoordig, het die afgelope week behoorlik stof in hul teenstanders van ander provinsies se oë geskop nadat hulle as die algehele wenners tydens die SAPD se nasionale veerpyltjiekampioenskap uit die stryd getree het.

time to read

1 min

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Pastoor ruk al sy Kersfeesvere reg

Pastoor Moos Jaanse (47) van Malmesbury ruk sy vere behoorlik reg vir nóg 'n suksesvolle Kersfees-projek onder die plaaslike gemeenskap.

time to read

2 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Twee die naweek afgemaai

Twee mense is die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in Malmesbury en Chatsworth doodgeskiet.

time to read

1 min

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Lance slaag 'toetse'

Vir Lance Booysen (36), 'n platejoggie van Klapmuts en bekend as \"The Switch\", het die lewe altyd 'n mengsel uitdagings.

time to read

2 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Spookstories kry lewe

Met Spookmaand wat sy laaste dae tel, het Drikus Brand (37), 'n rekenmeester van die Paarl, pas sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel.

time to read

1 mins

October 28, 2025

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Reis-boekwurm gee terug

Graham Alexander (77), 'n inwoner van Fonteine Village-aftreeoord in Malmesbury, wil 'n liefde vir lees en 'n lus vir leer by die plaaslike gemeenskap kweek.

time to read

1 mins

October 28, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size