Prøve GULL - Gratis

Dogter soek na vermiste pa

Polokwane Observer

|

October 23, 2025

"Ek wil net weet of hy okay is".

- Maretha Swanepoel

Sunette van Zyl het haar pa, Jan Johannes (Seun) van Zyl (53), laas in 2021 gesien en sê sy leef nog steeds met die onsekerheid oor sy welstand. Jan is handig met sy hande en doen loswerk, maar het deur die jare gesukkel met dwelmverslawing, vertel sy.

"Ek het hom eendag by 7-Eleven raakgeloop en skaars herken. Hy was 'n groot man, maar die dwelms het hul tol geëis," vertel Sunette. Sy sê dat haar pa het al verskeie kere in en uit rehabilitasiesentrums was.

FLERE HISTORIER FRA Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Podiumplekke vir langasems

Drie van Pietersburg Road Runners se atlete, Tamarin de Bruin, Noelene Mare en Jan du Plessis het podiumplekke verwerf tydens die 2025 Lekgothwame Holdings halfmaraton op 25 Oktober.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Young dancer all the way to New York

The 10-year-old Gabriela Els has been dancing since the age of three and has now been selected to compete at an international dance competition in New York next year.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Borskanker: Stories van moed, hoop en herstel

Borskankerbewusmakingsmaand word in Oktober gevier - 'n tyd waarin oorlewendes hul stories deel met die hoop om ander te inspireer en moed in te praat.

time to read

2 mins

October 30, 2025

Polokwane Observer

Bethuel: 100 times a lifesaver

Bethuel Mokonyane, the collections manager at the Polokwane Donor Centre, recently reached his 100th blood donation milestone.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Fun run to raise awareness

Residents of Ward 20 raised awareness of breast cancer by showing their support in a fun run on Saturday.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Afrikaans-inni-Bos lok groot skare, groter gees

Die tweede Afrikaans-inni-Boskuierfees het verlede Saterdag op die terrein van Hoërskool Pietersburg plaasgevind en honderde feesgangers gelok wat van vroegoggend af al hul stoele voor die verhoog kom neersit het, reg om 'n dag vol Afrikaanse musiek en lekker kuier te beleef.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Daring Daredevil Run this Friday

The Hollard Daredevil Run team is calling on residents to support the daring annual event taking place this Friday at the old Peter Mokaba Stadium from 08:00. The run has become a powerful platform to start conversations around men's health.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Fun and thrills at Farmyard fair

Families and friends gathered at The Farmyard Trading Post parking area on October 24 for a day filled with laughter, lights and excitement at the annual fun fair.

time to read

1 min

October 30, 2025

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Kuns, geduld in Jan en Ursula se bonsai-bome

Om 'n bonsai-boom in stand te hou is 'n kuns wat nie almal kan bemeester nie.

time to read

1 mins

October 30, 2025

Polokwane Observer

VANJAAR SE LIMBOSFEES 'N BESOEK WERD

Vanjaar se Limbosfees word op 8 November by die veilingskrale by die ou Polokwane skouterrein langs die R101 net buite die stad gehou.

time to read

1 min

October 30, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size