Facebook Pixel Suid-Afrika se 1ste dowe professionele jagter | Polokwane Observer - newspaper - Les denne historien på Magzter.com
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Suid-Afrika se 1ste dowe professionele jagter

Polokwane Observer

|

September 25, 2025

'n Mens sou dink dat goeie gehoor 'n voorvereiste is om 'n beroep soos dié van professionele jagter te beoefen, maar André Botes bewys die teendeel.

- Maretha Swanepoel

Suid-Afrika se 1ste dowe professionele jagter

Elizabeth Evans en haar verloofde Andre Botes.

André is doof gebore en het sy skoolloopbaan aan die Transoranje Skool vir Dowes voltooi. Sy liefde vir jag het reeds in 1992 begin.

"My stiefpa het 'n plaas in Botswana gehad waar ek in die skoolvakansies gewerk het en so in die veld grootgeword het. 'n Familievriend het my ook die kans gegee om te jag. In 2017 het ek 'n kursus vir leerling-professionele jagter in Mookgophong voltooi," vertel hy.

Nog 'n familievriend het hom verder opgelei en die nodige kennis van die jagbedryf oorgedra - van die gebruik van strikke en karkasverwerking tot praktiese veldwerk.

FLERE HISTORIER FRA Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Yin-yang grades Lim karatekas

Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Oefen met ‘n verskil saam met Daniël

Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof

'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

108 golfers tee off in Round Table Golf Day

The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Unieke poppe danksy vlytige hande

Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Club wraps up trials ahead of league

Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Fighting for lifeline treatment for son

At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid

Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Nog 5 miljoen dossisse in Maart

Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Oom Attie se lewe gevier

Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter

time to read

2 mins

February 26, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size