Facebook Pixel 'n Nuwe glimlag vir Isabella (10) | Polokwane Observer - newspaper - Les denne historien på Magzter.com
Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

'n Nuwe glimlag vir Isabella (10)

Polokwane Observer

|

September 25, 2025

Waar sy saam met haar maats op die speelgrond rondhardloop, lyk Isabella de Vries soos enige ander 10-jarige. Kyk jy egter van naderby, sal jy agterkom haar glimlag is nie so breed soos haar maats s'n nie.

- Maretha Swanepoel

Isabella is met emaljehipoplasie gediagnoseer, wat beteken dat die beskermende emalje op haar tande nie behoorlik vorm nie. Haar ma, Bianca, sê die emalje is dun, onewe en plek-plek heeltemal weg. “Haar tande is baie sensitief vir pyn en gaatjies. Sy het as jong kind nie taai vleis geëet of van koue goed gehou nie. Ons het gedink sy is net vol fiemies, maar besef nou haar tande is te sensitief en sy kry seer wanneer sy kou,” sê Bianca.

FLERE HISTORIER FRA Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Yin-yang grades Lim karatekas

Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Oefen met ‘n verskil saam met Daniël

Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof

'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

108 golfers tee off in Round Table Golf Day

The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Unieke poppe danksy vlytige hande

Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Club wraps up trials ahead of league

Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Fighting for lifeline treatment for son

At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid

Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Nog 5 miljoen dossisse in Maart

Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Oom Attie se lewe gevier

Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter

time to read

2 mins

February 26, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size