Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Gå ubegrenset med Magzter GOLD

Få ubegrenset tilgang til over 9000 magasiner, aviser og premiumhistorier for bare

$149.99
 
$74.99/År

Prøve GULL - Gratis

Tannie Nettie se storie

Klerksdorp Midweek

|

June 10, 2025

Annita Visagé deel 'n interessante "goeie nuus" storie oor haar stokperdjie. Genealogie. Sy woon in La-Hoff en is 'n getroue koerantleser.

Soos die jare gevorder het, was daar baie stokperdjies, maar vele het nie eers die ponie-stadium oorleef nie. Gelukkig het die laaste stokperdjie se vulletjie 'n mooi en groot perd geword en is nou 10 jaar oud.

Die stokperdjie spoor mense se afkoms op en sit dit in kronologiese volgorde bymekaar. Die perdjie het 'n wetenskaplike naam: Genealogie - Ondersoek na afstamming van mense; verslag van 'n persoon se afkoms; opsomming van 'n persoon se voorouers in natuurlike volgorde, soos 'n stamboom en 'n geslagregister.

Hierdie stokperdjie het 'n bek wat jou byt en nooit los nie, en loop jy iemand raak wat een van jou navorsingsvanne het, soek jy dadelik of dit nie dalk 'n kontak in jou soektog kan wees nie.

Vir ons genealoë is begraafplase, kerkregisters, sensusvorms en argiewe die plek om ure en dae mee te kan verwyl. Baie families is ongeneë om jou te help met die soekery omdat daar geraamtes iewers in 'n kas is of swartskape waaroor nooit bepraat word nie. Nogtans is die hulpvaardige teendeel gelukkig ook waar!

Wonderlike familiestories word opgediep en word 'n skat in die familieregisters of stamboom.

Ek deel graag so storie wat ek toe ek klein was, nie verstaan het nie. Die tante Antoinetta Riekert van my ma, Jopie Riekert, was met 'n kennis van my oupa, Hendrik Riekert getroud. My oupa was een van 19 Riekert-kinders.

FLERE HISTORIER FRA Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Swak dienslewering 'n krisis in wyk 15

Die ineenstorting van basiese dienste wat Klerksdorpers ervaar is besig om in 'n krisis te ontaard.

time to read

1 mins

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Werkspanne werskaf in Doringkruin

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - AfriForum se Klerksdorp-tak het in Desember saam met die Doringkruin-buurtwag gewerk en weer ingeklim om hul grootskaalse buurtvernuwingsprojek voort te sit.

time to read

1 min

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Don't get caught with fake tenders

The North West Department of Human Settlements cautions members of the public and service providers about an ongoing scam in which individuals are falsely informed that they have been appointed by the department to install solar geysers in low-cost houses.

time to read

1 min

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Leesstof vir die nuwe jaar

Januarie het 'n stewige oes Afrikaanse boeke deur Jonathan Ball Uitgewers gelewer.

time to read

2 mins

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Surge in STI cases reported in Dr Kenneth Kaunda District

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - A staggering 99 new cases of Male Urethritis Syndrome (MUS) have been reported across just two clinics in the Dr Kenneth Kaunda District, prompting an urgent public health warning from the North West Department of Health.

time to read

1 min

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Bly só veilig

Dit is terug skool toe en terwyl leerlinge regoor die land vir 'n nuwe akademiese jaar inskakel, word ouers en versorgers aangemoedig om veiligheid 'n topprioriteit te maak.

time to read

2 mins

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Skenk nou dringend bloed

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens doen 'n beroep op skenkings, aangesien bloedvoorrade tans onder optimale vlakke is.

time to read

1 min

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Safety resolutions for the New Year

As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.

time to read

2 mins

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Skitterende liggies

Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.

time to read

1 min

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Verskeie Geloftefeeste om te besoek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size