Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Tannie Nettie se storie

Klerksdorp Midweek

|

June 10, 2025

Annita Visagé deel 'n interessante "goeie nuus" storie oor haar stokperdjie. Genealogie. Sy woon in La-Hoff en is 'n getroue koerantleser.

Soos die jare gevorder het, was daar baie stokperdjies, maar vele het nie eers die ponie-stadium oorleef nie. Gelukkig het die laaste stokperdjie se vulletjie 'n mooi en groot perd geword en is nou 10 jaar oud.

Die stokperdjie spoor mense se afkoms op en sit dit in kronologiese volgorde bymekaar. Die perdjie het 'n wetenskaplike naam: Genealogie - Ondersoek na afstamming van mense; verslag van 'n persoon se afkoms; opsomming van 'n persoon se voorouers in natuurlike volgorde, soos 'n stamboom en 'n geslagregister.

Hierdie stokperdjie het 'n bek wat jou byt en nooit los nie, en loop jy iemand raak wat een van jou navorsingsvanne het, soek jy dadelik of dit nie dalk 'n kontak in jou soektog kan wees nie.

Vir ons genealoë is begraafplase, kerkregisters, sensusvorms en argiewe die plek om ure en dae mee te kan verwyl. Baie families is ongeneë om jou te help met die soekery omdat daar geraamtes iewers in 'n kas is of swartskape waaroor nooit bepraat word nie. Nogtans is die hulpvaardige teendeel gelukkig ook waar!

Wonderlike familiestories word opgediep en word 'n skat in die familieregisters of stamboom.

Ek deel graag so storie wat ek toe ek klein was, nie verstaan het nie. Die tante Antoinetta Riekert van my ma, Jopie Riekert, was met 'n kennis van my oupa, Hendrik Riekert getroud. My oupa was een van 19 Riekert-kinders.

WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Safety resolutions for the New Year

As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.

time to read

2 mins

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Skitterende liggies

Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.

time to read

1 min

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Verskeie Geloftefeeste om te besoek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Klerksdorp Midweek

La Hoff gets tarred

Pothole-riddled roads are a thing of the past in La Hoff

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Best Frontline worker of the year

- The 2025 National Batho Pele and Innovation Awards were held at Emperors Palace over the weekend and a Klerksdorp educator took the honours.

time to read

1 min

December 02, 2025

Klerksdorp Midweek

Kersmark bied ontbyt saam met Kersvader

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Triest se jaarlikse Kersmark.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Toys for joy

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Predators Motorcycle Club will present the annual Toys for Joy event this weekend.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Vaaldam maak vyf sluise oop

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Inwoners langs die Vaalrivier is op hul hoede vir stygings in die Vaalrivier se watervlak, na deurdringende reën die afgelope naweek geval het.

time to read

1 min

November 18, 2025

Klerksdorp Midweek

Severe weather alert issued for this week

Weather SA issued a yellow level 2 warning for severe thunderstorms until Sunday November 16.

time to read

1 min

November 11, 2025

Klerksdorp Midweek

Stadsraad nie gesteur deur hof

As die Matlosana Munisipaliteit nie teen Woensdag 5 November aan die Noordwes Hooggeregshof se bevel oor die Klerksdorp-rioolaanleg voldoen nie, sal AfriForum voortgaan om 'n klag van minagting van die hof in te dien.

time to read

1 min

November 04, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back