Prøve GULL - Gratis
Tradisie en trots hou Georgies aan die gang
George Herald
|George Herald
Terwyl die spelers reeds sweet op die oefenveld ter voorbereiding vir die nuwe seisoen, bou George-rugbyklub doelgerig aan iets groter as net wedstryde en punte - 'n volhoubare toekoms gegrond op mense, waardes en die gemeenskap.
George-rugbyklub se afrigterskorps vir die nuwe seisoen is, van links: Jacob Louw (derdespanhoofafrigter), Jason Phooko (tegniese afrigter derde span), Jaco Gouws (direkteur van afrigting), Jonathan Botha (eerste spanhoofafrigter), Perez Julyan (tweedespanhoofafrigter) en Gregory Gerber (tegniese afrigter eerste span).
Volgens Jacques van Reenen, president van George-rugbyklub, is die klub se grootste krag nie net wat op die veld gebeur nie, maar die unieke kultuur wat oor dekades heen gevestig is.
"By Georgies is daar 'n spesiale atmosfeer van liefde en samesyn. Ons is meer as 'n rugbyklub - ons is 'n familie," sê hy.
Die klub se leuse, "Beauty for Ashes," weerspieël hierdie ingesteldheid.
"In die wêreld ontvang mense daagliks as, en baie gee as vir as terug. By Georgies probeer ons iets anders doen - ons gee skoonheid terug vir as," verduidelik Van Reenen.
Denne historien er fra George Herald-utgaven av George Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA George Herald
George Herald
Vuyo a steady presence for cancer patients
A security guard who has been working at Cancer Care Oncology in Gloucester Avenue for about three and a half years is quietly doing his bit to lighten the load for patients facing the daunting path of cancer.
1 mins
George Herald
George Herald
Daar wag 'n besige seisoen op Eden-tweekampatlete
Eden-tweekamp se uitvoerende bestuur, onder voorsitterskap van Stephnie McKay, beleef tans ongekende groei.
1 mins
George Herald
George Herald
Family seeks help to restore woman's mobility
The family of the 60-yearold Mercia Roberts is urgently appealing for assistance to help her regain a measure of independence after her electrically powered wheelchair broke down.
1 min
George Herald
George Herald
TRANE EN GLIMLAGGIES BY ROSEMOOR PRIMÊR
Rosemoor Primêr verwelkom vanjaar 112 Engelse en 95 Afrikaanssprekende graadeens.
1 min
George Herald
George Herald
Attakwas Extreme promises champion rides
George MTB rider Tristan Nortje is set to challenge defending champion Alan Hatherly in the Momentum Medical Scheme Attakwas Extreme, presented by Biogen, this Saturday, 17 January.
1 min
George Herald
George Herald
EXCITEMENT AND NEW BEGINNINGS AS GRADE ONES START SCHOOL
The start of the school year brings big smiles and even bigger backpacks as George's young learners take their first steps into Grade One.
1 min
George Herald
George Herald
Luhan doen dit weer vir Odin
Luhan Smit van George is net 13 jaar oud en al klaar het hy 'n groot omgeehart vir diere.
2 mins
George Herald
George Herald
Singrew-moordsaak gaan die week voort
Die man van die vermoorde Rosemoor-vrou, Joan Singrew (53), het vandeesweek in die rondgaande hooggeregshof in George voortgegaan met sy getuienis oor sy bewegings op die dag wat sy verdwyn het.
1 mins
George Herald
George Herald
Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete
Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.
1 mins
George Herald
George Herald
York's Abigail top in SA
\"Our role was simple - to support her.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
