Prøve GULL - Gratis
Verhuising na George was 'n fout, ek gaan my ankers lig
George Herald
|George Herald
Drie jaar gelede het ek na George verhuis. Nogal gedink dit is die regte besluit. Toe nie, want ek het nagelaat om een van die drie belangrike dinge in aanmerking te neem wanneer 'n mens aftree: finansies, gesondheid, en waar om te gaan woon.
-
Omdat die eerste twee nie juis 'n probleem is nie, was ek van oordeel dat ek op enige plek gelukkig sal wees. So eenvoudig is dit nie. 'n Mens se uitkyk en veral lewenstyl is van kardinale belang. Wat George bied, dra nie by tot my geluk nie. Dis dan ook die rede waarom ek my ankers gaan lig en einde van die maand verhuis.
Hoeveel inwoners moet hul rieme dun sny en hoeveel raak agter met verpligtinge?
Wat mis ek in George, want dis dan so 'n mooi omgewing, mag jy vra? Mense is vriendelik en as Afrikaanssprekende voel ek gemaklik hier. Hier is uitstekende mediese dienste, die dorp word goed bestuur, die klimaat is matig, hier is baie sportsoorte om aan deel te neem, en baie mense is gelukkig hier. Of is hulle? Wanneer die huisvesting hemelhoog is en kunsmatig daar gehou word. Hoeveel inwoners moet hul rieme dun sny en hoeveel raak agter met verpligtinge?
Denne historien er fra George Herald-utgaven av George Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
