Prøve GULL - Gratis
Riller in Blanco se Gaatjie
George Herald
|George Herald
Spannender as dit, kan 'n rugbywedstryd homself beswaarlik afspeel. Nie eens Hollywood se draaiboekskrywers kan só 'n riller skep soos dié een wat Saterdagmiddag in die Gaatjie afgespeel het toe Blanco en Groot-Brakrivier mekaar in hul laaste wedstryd in die eerste ronde in SWD-rugbyunie se Superliga aangedurf het nie.
Die twee spanne het mekaar soos swaargewigboksers in 'n kryt disnis geslaan, maar nie een wou bes gee nie. Anroy Roelfse, van Groot-Brak, het in daai laaste minuut gaan druk vir 'n gelykopuitslag van 29 - 29 nadat die telling lank op 22 - 22 vasgehaak het.
Blanco het teruggeslaan met 'n sewepunter en die tuisskare het sekerlik gedink dis neusie verby vir die besoekers, maar gee hulle dit ter ere: Groot-Brak het nooit gaan lê nie en verwoed aangeval om 'n gelykopuitslag uit die kake van 'n nederlaag te red.
Blanco het die wedstryd goed begin en met twee onverdoelde drieë vroeg in die wedstryd toegeslaan.
Denne historien er fra George Herald-utgaven av George Herald.
Abonner på Magzter GOLD for å få tilgang til tusenvis av kuraterte premiumhistorier og over 9000 magasiner og aviser.
Allerede abonnent? Logg på
FLERE HISTORIER FRA George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
