Facebook Pixel Read Newspaper from Best selling Magazines and Newspaper

Prøve GULL - Gratis

Newspaper

Klerksdorp Record

Duisende Stilfonteiners teken petisie

Klerksdorp Rekord, Stilfontein - Meer as 2100 huishoudings op Stilfontein het 'n petisie onderteken oor die verval van infrastruktuur en talle ander diensleweringskwessies wat verlede week aan Matlosana se burgemeester oorhandig is.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Take photos of your pets

Klerksdorp Record, Stilfontein - The Matlosana/Stilfontein Dierebeskermingsvereniging vier hul negende verjaardag met 'n fotokompetisie.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

NW dam levels stable

There is good news for NW provincial dam levels with winter approaching and the rainy season over.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Improving agricultural productivity

- The North West Department of Agriculture and Rural Development successfully hosted its 11th Provincial Extension and Advisory Conference.

2 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Hierdie kind het net een kans gehad

Maryke, via e-pos - Verlede week het twee dinge ons nuus oorheers - en die verskil tussen hulle is vir my hartverskeurend.

2 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Dig, skryf, wees kunstig in Afrikaans

Die Afrikaans-Amptelik 100-veldtog is in volle gang. In Klerksdorp word die 100ste bestaansjaar viering van Afrikaans in Junie gevier.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Baby Kelvin laid to rest

The toddler who was found dead in a well-known drug den in Stilfontein, was laid to rest this week.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Kelner dalk tydens bebloede vuisgeveg geskiet

Die kelner wat verlede week nog in die hospitaal was nadat hy by sy eksmeisie se woonplek aangerand is, is uit die hospitaal ontslaan en sterk aan by sy pa in Rustenburg.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Drive away in a Toyota Fortuner - if your wors is good enough

If your boerewors game is strong enough to earn you a legendary nickname like Grill Sergeant, Jamie Olivewors, or Braaian Reynolds, Shoprite and Checkers invite you to enter your finest recipe into the 33rd annual Championship Boerewors competition before entries close on June 20.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Tyd vir die Toekafees

Triest-sentrum se Toekafees vind op Saterdag 31 Mei plaas. Belangstelling is groot en Saterdagaand se tradisionele ete is reeds uitverkoop!

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Sakeman nog in hospitaal

Die ortotis van Klerksdorp wat vroeër vandeesmaand bebloed in sy tuin aangetref is, is steeds in die intensiewe sorgeenheid van 'n plaaslike hospitaal.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

DA demands proper process before Nersa approval

- The Democratic Alliance (DA) in Klerksdorp demands that the City of Matlosana refer the Nersa tariff submission back to Council for final approval, this time incorporating all inputs from the community.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Heart health in the spotlight

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The new Wilmed Park Cardiac Unit is designed to meet the increasing demand for specialised heart care in Klerksdorp, ensuring that patients receive expert treatment.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Pastoor skryf boek oor “die siektes van ons tyd”

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die masker is af en die ware Petro Kotze-Odendaal is nou vry. Weg is die langhaar meisiekind wat bang is vir haar dronk pa, kwaad is vir haar ma en skaam kry oor hul armoede.

2 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Afrikaans-letters kry tuiste by die Monument

Die reusedriedimensionele letters wat \"Afrikaans\" spel en 'n landwye draai gemaak het as deel van die 100ste bestaansjaarviering van Afrikaans as amptelike landstaal, het op Dinsdag 27 Mei eindelik by die Voortrekkermonument in Pretoria aangekom. Dié geskiedkundige oomblik is met groot opgewondenheid en trots gevier.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Pretdag vir bikers

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Predators Motorfietsklub se pretdag vind eerskomende naweek plaas.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

'n Aand om te onthou vir Triest se gaste

Dit is vir hulle soos 'n matriekafskeid, maar eintlik is dit nie.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

New champ at bowling club

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Klerksdorp Bowls Club crowned its new Novice Champion during the past week's 2025 Novices Championships.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

Aardklop het baie om na uit sien

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Aardklop vind wel eers in Oktober plaas, maar die organiseerders het al 'n paar name bekendgemaak waarna besoekers kan uitsien.

1 min  |

May 30, 2025

Klerksdorp Record

It is what it is

So when we decided to distribute Klerksdorp Record for free since the beginning of May, every Thursday we are inundated with calls about vendors still selling the newspaper.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Markdag by Janie Schneider Skool

Janie Schneider Skool het weereens 'n suksesvolle markdag agter die rug.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Rugby in hul bloed

Tussen hierdie drie manne is daar 205 jaar se rugby gespeel.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Medal haul at NW karate championships

The Martial Arts SA provincial championships were held from May 17-18 and Ryu Kyu Goju Karate in Klerksdorp sent four students to compete.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Selfdood: Vier sterf in twee dae

Verlede week is vier gevalle van selfdood in Klerksdorp aangemeld.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Goeie seges vir KHS

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS kan weer kop oplig na die naweek se sege teen Hoërskool Lichtenburg in hul FNB Classic Clash wedstryd.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Full house art exhibition

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Ninety artworks are on display at the ARTi Gallery where the TRIO exhibition with works by three local artists opened on Saturday May 17.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Munisipaliteit waarsku teen skelms

Die Matlosana Munisipaliteit het verbruikers in kennis gestel dat munisipale werknemers tans besig is met kredietbeheer-aksies, wat die afsny en koppel van elektrisiteit insluit.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Matriekklas se vriendskap strek oor dekades

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS se matriekklas van 1960 het nog noue bande met mekaar en het vroeër die maand in Potchefstroom bymekaargekom vir 'n reünie.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Plea to support neighbourhood watch

I'm proud to see our young community members taking the initiative to start a neighbourhood watch in Alabama.

1 min  |

May 23, 2025

Klerksdorp Record

Niggies se held verdien meer erkenning

Hier is my Niggies-storie. Ek was in Troep 21 C Kompanie in 1967, my magsnommer 50712B. André Fourie was in Troep 23 C Kompanie, sy magsnommer 50035H.

1 min  |

May 23, 2025