Prøve GULL - Gratis
Weg! Toerfiets - Year 2021/2022

Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese Weg! Toerfiets sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på Weg! Toerfiets
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
In hierdie uitgawe van Weg! Toerfiets: 2022-Kalender - Hier’s jou lys van die 33 mooiste avontuurrenne in SA en oorsee; Richtersveld - Oorleef ’n week in die wildernis met ’n FB-vriend; Canal du Midi - Ja, jy kan Frankryk met klein kinders aanpak!; Lesotho - Onfiks, maar moedig – die bergkoninkryk op ’n Gumtree-fiets; Profiel - Lael Wilcox – avontuurrenne se ystervrou en 4 saalsakke wat jou sak pas, Stap vir stap: Diens jou vurk self, ’n E-fiets as toerfiets? Natuurlik, maar …, Europa vir 60-plussers – ’n kitsgids
Weg! Toerfiets Description:
En hier is ToerFiets, Suid-Afrika se nuwe fietstydskrif – en ‘n eerste in Afrikaans.
Vind inspirasie uit ons kleurvolle toer-artikels, van reise plaaslik en oorsee. Of dalk soek jy net raad wat om in te pak. Of watter items jou lewe op die saal net daardie tikkie makliker (en gemakliker) gaan maak. Ons toerusting-seksies bied ‘n raakvat oorsig vir als wat nuut op die rak is. Vind indiepte profiele oor die mense wat saak maak in die bedryf – van fietsbouers in Woodstock tot die vinnigste vrou in avontuurrenne. Ons boeke-seksie deel die merkwaardige verhaal van hoe ‘n fietstoer deur Tibet ‘n Kanadese egpaar se huwelik gered het (wel, hulle was gewoond aan die sneeu). En as jy ‘n kranige selfdoener is, wys ons jou hoe om jou eie remme te bloei.
ToerFiets bied iets vir enigeen oud en jonk. Van die rusbank-toerdromer tot die langpad-trapper van die Sederberge. Saal op, met jou nuwe ToerFiets in die hand.