Weg! Toerfiets - Desember 2020
Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese Weg! Toerfiets sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på Weg! Toerfiets
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
In Weg! Toerfiets: Kreta - Op Men at Work se hippie-voetspore; Marokko - Jenny Tough oorwin Afrika se taaiste ren; Slowenië - Ja, jy kan dit vroualleen aanpak; Toerboffin - Riaan Manser: ‘Toe koes ek vir Ghaddafi’; Naweek-wegbreek - Los jou kar by Karkloof Trap sedig in die Sederberg; Fokus op Merino-klere – die natuur se wondermateriaal; 6 bergfietse wat jou sak pas; 12 moet-hê-items vir jou toer; Heelpad stofpad in dieVolvo XC40 en Stap vir stap: Só bloei jy remme.
Weg! Toerfiets Description:
En hier is ToerFiets, Suid-Afrika se nuwe fietstydskrif – en ‘n eerste in Afrikaans.
Vind inspirasie uit ons kleurvolle toer-artikels, van reise plaaslik en oorsee. Of dalk soek jy net raad wat om in te pak. Of watter items jou lewe op die saal net daardie tikkie makliker (en gemakliker) gaan maak. Ons toerusting-seksies bied ‘n raakvat oorsig vir als wat nuut op die rak is. Vind indiepte profiele oor die mense wat saak maak in die bedryf – van fietsbouers in Woodstock tot die vinnigste vrou in avontuurrenne. Ons boeke-seksie deel die merkwaardige verhaal van hoe ‘n fietstoer deur Tibet ‘n Kanadese egpaar se huwelik gered het (wel, hulle was gewoond aan die sneeu). En as jy ‘n kranige selfdoener is, wys ons jou hoe om jou eie remme te bloei.
ToerFiets bied iets vir enigeen oud en jonk. Van die rusbank-toerdromer tot die langpad-trapper van die Sederberge. Saal op, met jou nuwe ToerFiets in die hand.
