Prøve GULL - Gratis
LIG - November 2020
Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese LIG sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på LIG
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
Soms word ons gestroop van alles wat vir ons sekuriteit bring, en dan kry ons die geleentheid om God régtig te vertrou. In LiG se November-uitgawe vertel ons die verhale van mense wat gestroop is, maar opstaan ná verlies. Ons praat met Ira Blanckenberg oor die Toorbos-fliek, en die Griekwastad-akteur oor sy donker rol. Ons voorbladvrou, Donnalee Roberts, vertel dat sy vir altyd verander is na die geboorte van haar seuntjie Cameron. Ons gee raad oor hoe om ʼn hegter verhouding met jou kind te hê, en leer by gesinne oor die wysheid wat hulle in 2020 gekry het. Kom skud saam met ons die swaar af met ons vreugdeskalender vir 2020.
LIG Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
Nylige utgaver
Lente/Koninkryk 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Somer/Kersfees 2022
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
Oktober 2020
September 2020
August 2020
July 2020
June 2020
April 2020
Maart 2020
Februarie 2020
Desember 2019/Januarie 2020