Prøve GULL - Gratis
LIG - July 2020
Gå ubegrenset med Magzter GOLD
Lese LIG sammen med 9000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement
Se katalogAbonner kun på LIG
Avbryt når som helst.
(Ingen forpliktelser) ⓘHvis du ikke er fornøyd med abonnementet, kan du sende oss en e-post på help@magzter.com innen 7 dager etter abonnementets startdato for full refusjon. Ingen spørsmål - lover! (Merk: Gjelder ikke for enkeltutgavekjøp)
Digitalt abonnement
Øyeblikkelig tilgang ⓘAbonner nå for å begynne å lese umiddelbart på Magzter-nettstedet, iOS, Android og Amazon-appene.
I dette nummeret
In LiG se Julie-uitgawe ontmoet jy op élke bladsy mense wat jou opnuut hoop gee. Ons voorbladvrou, Sonja Herholdt, sê sy probeer ’n wonderwerk in die alledaagse van die Covid-19-pandemie sien. Ook dat sy altyd opkyk na God vir haar krag. En dat sy glo dat die vuur waardeur ons nou gaan, ons nie sal skroei nie. Dan is daar Ina Potgieter. Haar seun, sy vrou en hul tweejarige dogtertjie is tien jaar gelede wreedaardig op hul Vrystaatse plaas vermoor. Ina kon die ondenkbare regkry: Sy het die moordenaars vergewe. Sy vertel: “Die Here is nie net mý Verlosser nie; Hy is ook daardie ses misdadigers se Verlosser. God het ’n passie vir siele, en ons is sy medewerkers. As ek wil vergeld, staan ek nie onder God se gesag nie; dan is ék die gesag.” 'God is jou eerste afspraak' vertel ’n Boer soek 'n vrou-deelnemer na lang alleenpad. Kry raad hoe om tienerdepressie raak te sien sodat jy betyds kan ingryp. Lees ook oor hoe mense regoor Suid-Afrika nuut oor kerkwees dink. Óns is kerk, nie die gebou nie.
LIG Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
Nylige utgaver
Lente/Koninkryk 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Somer/Kersfees 2022
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
November 2020
Oktober 2020
September 2020
August 2020
June 2020
April 2020
Maart 2020
Februarie 2020
Desember 2019/Januarie 2020