Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Stroebel bedank as Tuinroete-burgemeester

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Die burgemeester van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit, Andrew Stroebel, het sy bedanking aangekondig en sal op 31 Oktober sy amp ontruim.

Hy beklemtoon dat sy besluit geen verborge agenda het nie, maar dat dit bloot die regte tyd vir 'n nuwe rigting in sy lewe is.

"Dit was nog altyd die plan om dinge reg te kry, te doen wat ek moes doen, en dan aan te beweeg," het Stroebel gesê. "Ek gaan nou my ander liefde in die privaat sektor uitleef. Daar is ook ander planne."

Volgens Stroebel is sy besluit ingevolge tydsberekening en respek vir die DA se komende kandidaatproses.

Hy meen dit is belangrik dat nuwe leiers kans kry om na vore te tree.

Suid-Kaap Forum からのその他のストーリー

Suid-Kaap Forum

30 sakke rommel langs Jongens-pad

Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON

GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai

RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede

STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A final salute to musical icon Chris Nicholls

HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Carmen Niehaus praat van lekker en goed

Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek

Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Skolier kry nuwe skoolklere

'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'

STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'n Eerste vir Stilbaai

Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size