試す 金 - 無料
‘NIKS VERBAAS ONS MEER NIE’
Die Son
|December 04, 2025
OPPOSISIEPARTYE in Kaapstad se stadsraad sê die arrestasie van twee wetstoepassers Dinsdagoggend vir onder meer korrupsie, menseroof, diefstal, afpersing en sakeroof het as geen verrassing gekom nie, want hulle hou nog heeltyd vol die City is corrupt.
-
twee law enforcement-beamptes is Dinsdaggoggend gearresteer.
(FOTO'S VERSKAF)
Dit het gevolg nadat die twee law enforcement-beamptes, Justin Mckay (31) en Christopher Molifie (41) deur die Valke en die Stad Kaapstad gearresteer is en gister in die Kaapse landdroshof verskyn het.
Hul saak is tot Woensdag vir regsverteenwordinging uitgestel en hulle bly albei in hegtenis.
Volgens 'n woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, Eric Ntabazalila, gaan die staat borgtog teenstaan.
AO Zinzi Hani, 'n Valke-woordvoerder, sê hulle is gearresteer ná voorvalle wat sedert Januarie vanjaar plaasgevind het.
Lasbriewe vir die twee se inhegtenisneming het gevolg nadat sake teen hulle by die Table Viewen Philippi-Oos-polisiestasie gemaak is.
Hani sê verder: “Na verneem word, het die beamptes spaza-winkels van buitelandse burgers ge-target deur hulle asiel-dokumente te versoek.
このストーリーは、Die Son の December 04, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Die Son からのその他のストーリー
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
