試す - 無料

KIND STERF BY CRÈCHE

Die Son

|

September 18, 2025

ENIGE ma se ergste vrees wanneer sy moet teruggaan werk toe ná 'n kind se geboorte is dat haar kind iets by die huis of kleuterskool sal oorkom wanneer sy nie daar is. Dis presies wat met Carin Cornelius (23) van Eureka Estate in Elsiesrivier gebeur het. Haar ergste vrees is bewaar-

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

heid toe haar seuntjie ('n jaar en twee maande oud) op 8 September sonder 'n verklaarbare rede by die crèche dood is. Hy was skaars twee volle weke by dié skooltjie.

Carin vertel haar kind was die oggend van 8 September nog perdfris en gesond.

was toe sy op 8 September net ná 16:00 'n oproep kry van hulle plaaslike daghospitaal dat sy gou moet kom, want daar is 'n noodgeval met haar seuntjie, Kayron.

Sonder om slange te hang het Cornelius en 'n vriendin 'n Uber geboek hospitaal toe.

Carin vertel: “Ek sê nog vir my vriendin op pad hospitaal toe 'jinne, ek hoop nie die kind het seergekry nie'. Met ons aankoms het ek onmiddellik na hom begin soek.

Dokter

"Ek het hom nie gekry nie en terwyl ek verward daar rondgestaan het, kom 'n dokter na my, vat my eenkant toe en sê my kind het dit nie gemaak nie. Dit was klaar te laat, hy was dead on arrival.”

Die Son からのその他のストーリー

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size