試す 金 - 無料
4%-brandstofverhoging wyd veroordeel
Brits Pos
|May 30, 2025
Die Outomobiel-Assosiasie (AA) het die verhoogde brandstofheffing van 4%, wat in die minister van finansies, Enoch Godongwana se begroting aangekondig is, veroordeel. Dit nadat 'n verhoging van 3c per liter koolstofheffing reeds in April in werking getree het.
-
Volgens die AA sal dit vervoerkoste opjaag, voedselpryse hoër laat styg en meer druk op reeds sukkelende huishoudings plaas.
Op 4 Junie styg die algemene brandstofheffing, ingevolge die begroting, met 16 sent per liter vir petrol en 15 sent per liter vir diesel - wat die eerste verhoging in drie jaar is.
このストーリーは、Brits Pos の May 30, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Brits Pos からのその他のストーリー
Brits Pos
GERHARD VIVIERS Herinneringe steeds soet
Die geliefde sportkommentator, Gerhard Viviers van weleer, sou verlede Saterdag, 23 Mei sy honderste verjaardag herdenk het.
1 min
May 29, 2026
Brits Pos
Veels geluk!
Sandstone Sorgsentrum, net buite Brits, se bestuur en personeel wens graag vir Rina Burger, hartlik met haar 89ste verjaardag geluk.
1 min
May 29, 2026
Brits Pos
BRITS VROUE LANDBOU-UNIE
Altyd interessant en baie leersaam
1 mins
May 29, 2026
Brits Pos
Henog is 'n yster!
BRITS POS - BRITS - Henog Swanepoel (14) gee nuwe betekenis aan die woorde \"niks is onmoontlik nie,\" want om as gestremde, 'n leerling in 'n normale skoolomgewing te wees, vat baie meer as net moed, dit spreek van deursettingsvermoë en dryfkrag om sukses te behaal.
2 mins
May 15, 2026
Brits Pos
Diere sterf wreed in onwettige strikke
BRITS POS - BRITS - Wildstroping bly een van die wreedste misdade teen ons natuur.
1 min
May 15, 2026
Brits Pos
Is there light at the end of the tunnel?
BRITS POS - BRITS - The traffic lights at the Hartbeespoort dam wall and opposite the fire brigade in Brits have been out of order for weeks now, but there is hope.
1 min
May 08, 2026
Brits Pos
South Africa's foot-and-mouth crisis is a failure of cooperation - North West University
South Africa's struggle to contain the spread of foot-and-mouth disease (FMD) is exposing a deeper problem than the outbreak itself.
3 mins
May 08, 2026
Brits Pos
MOOINOOI GLC leader arrested and still in custody
A community of Mooinooi, approximately 80, marched to the local police station on Saturday, April 25, demanding the release of their GLC (Greater Local Community) leader, Tshepo Molaole, after he was arrested.
1 min
May 01, 2026
Brits Pos
Damme bars uit hul nate
Na baie goeie reën wat die afgelope tyd hier in die omgewing geval het, is meeste van die damme propvol.
1 min
May 01, 2026
Brits Pos
BRITS RUSOORD - Inwoners vier verjaardae
BRITS POS - BRITS - Dis altyd 'n spesiale geleentheid by Brits Rusoord wanneer inwoners hul geboortedae herdenk en die bestuur en mede-inwoners wens almal, wat gedurende Maart verjaar het, hartlik geluk.
1 min
April 15, 2026
Listen
Translate
Change font size

