試す 金 - 無料
Landbou Vee - 2026
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Landbou Vee: SA se bestes - Skaap- en beesboere, en Stoetteler van die Jaar; Bek-en-klouseerkrisis - Alleswat jy moet weet, Hou jou kop só skoon en Boereplanne om voertuie te ontsmet; Herlewingslandbou en weiding - ‘Hou droogte en politiek uit jou kop’ + Ultrahoëdrukbeweiding laat lewe ontplof; Top-Raad - 7 wenke vir sukses met vleisbeeste, Beeste só bestand teen warmer klimaat en Biosekerheid by kleinvee.
Landbou Vee Description:
Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.