Landbou Vee - 2021
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Lees in die jongste uitgawe van Landbou Vee watter neigings veeboere moet dophou en wat in die komende jaar vir die rooivleis-, wild- en veselmark verwag kan word. ’n Paar boere en kenners gee wenke vir alles van dektye tot bulaankope, dierevoeding, weiveldbestuur, herlewingslandbou en bemarking. Daar word ook gekyk na die noodsaaklikheid van en vordering met Suid-Afrika se nasionale veenaspeurbaarheidstelsel, veral in die lig van die jongste uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal. Oudergewoonte is daar inspirerende artikels oor bees- en skaapboere wat sukses behaal.
Landbou Vee Description:
Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.
